View Full Version : Afrikaanse Programme
kaspaas
19-06-2004, 10:02 AM
Dag,
Heeltemaal weg van ADSL af:
OpenOffice is in Afrikaans beskikbaar (en werk baie lekker!)
Is daar ander pakkette in Afrikaans in die ope domein beskikbaar?
Dankie
South Africa needs World Class Broadband at World Competitive Prices.
Dis nou n knap idee. MikroSag Kantoor het nou bietjie stywe kompetisie in die binneland van Suid-Afrika, asook Durbanville en Brackenfell in die Kaap, in die vorm van OopKantoor.
Eerste klas, die idee is uit die boonste rakke.
Maar is OopKantoor slegs op die Linux platform soos RooiHoed beskikbaar, of ook die Vensters-platform?
Shareaza is ook verkrygbaar in 'n Afrikaanse weergawe sover ek weet.
<font color="navy"><font size="1"><b>Waar ander voorsprong het, het ons Telkom.</b>
Hellkom webruimte - http://telkomsucks.0catch.com</font id="size1"></font id="navy">
kaspaas
19-06-2004, 01:15 PM
"OopKantoor" is beskikbaar vir Linux, MS-raampies vir daai skotse naam masjiene [:)]
Sien www.translate.org.za
Groetnis
Kaspaas
South Africa needs World Class Broadband at World Competitive Prices.
Perdition
19-06-2004, 06:35 PM
MikroSag Kantoor... bwahahaha some things will just never sound right in Afrikaans, still very entertaining [:D]
Scarface
19-06-2004, 10:55 PM
Bevat dit ook programme soos Kragpunt, Uitkyk, Ekselmaat ens?
Elke komper kan nie daarsonder!!!
-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<-<
Let us then be what we are, and speak what we think, and in all things keep ourselves loyal to truth.
Henry Wadsworth Longfellow
ROFL - [:D][:D][:D] Ouens, los maar - direkte vertalings is eintlik belaglik, soos 'slapskyfaandrywer' en 'tralieskodes' - gebruik die ooorspronklike Engels, maak beslis meer sin. SCAR - ja, beslis, net die 'Oopkantoor' weergawe daarvan. KAS, watter Skotse masjien? (verskoon brein - dis laat)