PDA

View Full Version : Zandberg Jansen's thoughts on test against Ireland



kingrob
21-11-2006, 01:57 PM
Zandberg Jansen was not only spinning in his grave, it got him
commentating again.

Too close to the truth unfortunately

As toets rugby net drie minute lank was, sal ek se dit was 'n ***ken
wonderlike wedstryd Saterdag aand. Ons het alles reg gedoen, geen foete
gemaak [other than a fluffed skepskop deur Pretorius met 'n overlap out
wide] en die eerste punte aangeteken. Ons sal die toets gewen 3-0.

Nou ja,die res van die game was as inspiring as 'n Groot Krokodil
victory speech.

Fortunately league darts begin 7.30, so ek het die res gemis.

Take 1 step forward if you have a job next week.....not so fast Andy
Robinson en Jake White.
Miskien moes julle twee, "paper, rock, scissors" speel om te sien wie
die ***kest coach is. As jy verloer Jake, you'll probably blame the
rules. "Rock is always heavier, and heavy is good.....like Danie
Rossouw".

Lansdowne Road: Jake White, not only were you not even in the same road;
jy was nie eers in dieselfde ***ken neighbourhood nie.

When are you going to learn that the rush efence is about as effective
as Ashley Giles at the WACA. Then to come out and say it IS working and
blame the provincial coaches and the players for the execution, wat die
*** is in jou kop. At least Rudolph Straeuli weet hy was dof - kom terug
Rudolph alles is vergewe.

Jake jy steeds dink jy's 'n ***ken genius. 6 defeats out of the last 8
games is nie so slim nie. The Wereld Beker is oorsee volgende jaar - ons
het nie een wedstryd hierdie jaar oorsee gewen. And you are the only
coach obssessed by size - you join the dots Jake, your game plan was
from another era - Same Jersey, same Pant might as well have the same
game plan as the 1906 Boks.

Chilliboy, dit kry koud op die bench ne? Maak warm, John Smit is op
dieselfde skip as Jake. Jy weet die manne *** gespeel het wanneer Danie
Rossouw jou best voorspeler is. Ek het gehoor dat an even bigger flank
is going to start Saterdag, Hilton Lobberts [Ek het gedink sy naam was
Hilton Roberts, en dit was net Hugh Bladen na 'n paar gins wat hom
Hilton Lobberts genoem.]

Great tactic - As jy kan nie twintig pies in een session eet, gaan staan
daar in the agterlyn, en comb Wynaand se hare. We certainly missed
Kabamba Floors or Luke Watson Saterdag. Playing Brian Havanna at outside
senter - might as well have played him outside the stadium. Hoe kies jy
al hierdie positions, Jake? Is dit in the order they come off die
bliksemse bus of wat?

Die midfield se verdediging was absoluut afwesig en jou kon 'n ***ken
Guiness truck, met 'n sleepwa, deur die groot gapens in middleveld dryf.
Daardie Fortuin cookie daar agter, hoeveel kiere moet die bal bounce
voer jy dit gaan vat; dit gaan nie byt nie - dis nie 'n ***ken police
hond nie. Ek het altyd gese, jy is 'n average Currie Cup speler; you
were more exposed than a polariod picture..and you were shaking more
than one too. Combined age of our locks was north of 70 years old -
***ken goeie tyd om hulle to bloed voer die World Cup Jake. Bakkies en
Victor are ***king in their pants for their places - another great plan
B. I wasn't too sure whether Johan Akermann even turned up for the game.
Ek het nie eers 'n yellow card gesien, so ek het gedink hy nie gespeel
het nie.
En die ander ou lang draad, Albert van den ***ken Drakens Berg, jou tyd
is op, gaan terug Berg toe. You are as old as the hills - so you'll fit
in nicely and have lots of friends your own age.

Lawrence Se(mother)phaka, ek hoop jy die game geniet as 'n spectator -
het jy betaal vir jou kaartjie? Even if Paul Roos was still alive, I
would have picked him ahead of you. In fact, I wouldn't have made too
many changes to the starting lineup in 1906. They might have been old,
but at least they would have had passion.

I believe Jake White het vir Rassie gebel om hom te help. Bliksem, talk
about a hospital pass. En wat gaan Rassie doen daar bo op Twickenham se
Grandstand dak, in die koud, met al sy ligte. Only thing he will do is
divert al die ***ken planes vanaf Heathrow.

100 years of SA rugby. It is sad that it finally died on its 100th
birthday - R.I.P; nag ou grote.

thed33p
21-11-2006, 03:07 PM
that took me back...