PDA

View Full Version : Kingrob en sy worsbraaiery



The_Librarian
02-12-2006, 12:44 PM
Elke liewe keer wat ek in die Afrikaanse Garing is, is ou Rob besig met sy worsbraaiery.

Hoe kry hy dit reg?

Ek meen, hy moet seker wors vir brekkies, middag- en aandete vreet... :confused:

:D

Cara
02-12-2006, 12:47 PM
So that's what's going on in that thread :)

LandyMan
02-12-2006, 12:54 PM
Wel, ons hoop hy braai dit :p

The_Librarian
02-12-2006, 01:10 PM
..en nie stadig en aaklig nie... :p