PDA

View Full Version : Hi All

_Anubis_
03-04-2007, 11:41 AM
Hi everyone

I'm _Anubis_ and new to the site.
Net lus om bietjie weg te breek van die realiteit van elke dag en net bietjie stront te praat.
Hope to learn new things and make a few contacts.

kokzn
03-04-2007, 11:54 AM
Welkom Anubis

/me hands Anubis Anti-ninja helmet

Snormossel
03-04-2007, 11:55 AM
//Me gives _Anubis_ anti ninja/pirate/whale/zombie/superman/batman/spiderman/penguin/TIAL kevlar suit.

Welkom en kom kuier by die Afrikaanse garing.

teraside
03-04-2007, 11:56 AM
Welcome Anibus!

Eks lief vir jou! :D ;) :p

Snormossel
03-04-2007, 11:57 AM
Welcome Anibus!

Eks lief vir jou! :D ;) :p

:eek: :eek: :eek:

Jy ken hom nog nie eers nie Tera....

kiepie
03-04-2007, 11:59 AM
Hallo AniBus

Geniet dit hier.

/ek vra vir Anibus - Bly weg van tera - hy's gevaarlik :p

teraside
03-04-2007, 12:00 PM
:eek: :eek: :eek:

Jy ken hom nog nie eers nie Tera....

So? Eks lief vir almal! Snorrie, skiet vir kiepie met 'n kettie, hy is lelik met my! :o :p ;) :D

NaZKuL
03-04-2007, 12:01 PM
//Me gives _Anubis_ anti ninja/pirate/whale/zombie/superman/batman/spiderman/penguin/TIAL kevlar suit...

LMAO!!!... eish... only on mybroadband forums...:D

Snormossel
03-04-2007, 12:04 PM
So? Eks lief vir almal! Snorrie, skiet vir kiepie met 'n kettie, hy is lelik met my! :o :p ;) :D

Snorrie het klaar sy haelgeweer gan haal ou Tera... Hier gan die bollie nou spat

//DWA DWA DWA DWA DWA click click.... Kiepe kraai nie meer nie ou Tera....

kiepie
03-04-2007, 12:05 PM
So? Eks lief vir almal! Snorrie, skiet vir kiepie met 'n kettie, hy is lelik met my! :o :p ;) :D

Ja Tera - JY ken hom nie eens nie!

Stadig maar seker kom die mooi taal oral voor, nie net meer in die Garing nie. :D

kiepie
03-04-2007, 12:07 PM
Snorrie het klaar sy haelgeweer gan haal ou Tera... Hier gan die bollie nou spat

//DWA DWA DWA DWA DWA click click.... Kiepe kraai nie meer nie ou Tera....

Tera was nooit rerig lief vir jou Snorrie, nooit rerig nie...

Ek het die koeëls gemis, ek het my ninja pak aan.

Snormossel
03-04-2007, 12:09 PM
Tera was nooit rerig lief vir jou Snorrie, nooit rerig nie...

Ek het die koeëls gemis, ek het my ninja pak aan.

Tera is baie lief vir Snorrie ek weet dit sommer....

Daai ninja pakkie werk net vir Ninjas wat jou aanval nie vir SSG's nie.... :D :D

//Kiepie staan met 5 groot gaatjies en wonder hoekom hy lelik met teratjie was.... :D :D :D :D

teraside
03-04-2007, 12:15 PM
Snorrie my redder op 'n wit perd! :D ;)

Kiepie het nou geproe hoe die nagevolge van terarugsteek voel! muahhahaha! :D ;) :p