Register for FREE now (click here) and you will get the following:
It is completely free and very easy to register, so Register now.
OMG !!! The avi !!! And your page is awesome.
Haha. Love the signature. Funny. A little sad too...
Ag wat, het intussen so 2 maande terug gemove na JHB toe, KZN het nie meer gewerk vir my nie. Lewe en anner goed hou my maar besig. Ek visit MYbb gereeld vir nuwe threads maar is nie regtig socially aktief meer nie, die uitval met daai ander lid van jou groep het so bietjie van n vaal smaak in my mond gelos, maar dis arrait. Hardloop andersins maar rond
Hai, lanklaas van jou gehoor. Mind you, eks nie meer baie hierop deesdae nie. heh.
Hi OC, How goes? Wil graag weet of Vodacom die iPad 2 op ****rak het? Het gekyk na die Samsung Tab 10.1, maar hy is bietjie duur. Sal wil kyk na die iPad 2 16gb wifi only op 'n business talk of so iets. Sal jou feedback waardeer. Lekker aand
Eina ***. MY EYES!
Goeie doner, wat gaan hier aan? Ek moet eers 'n sonbril in die kas gaan haal. Waar skakel jy dit af?
Hey! I've send you a PM! Cheers.
Hey good sir how goes it?
Grandmaster
Super Grandmaster
Senior Member
King of the Hippies
Spam