Excuse the spelling. I'm English.
Sy poep klink soes a khaki brook wat skeer.
Ek klap jou dat jy net hier en daar grond vat.
Ek klap jou dat jou snot 3 keer om jou kop vlieg.
More
Excuse the spelling. I'm English.
Sy poep klink soes a khaki brook wat skeer.
Ek klap jou dat jy net hier en daar grond vat.
Ek klap jou dat jou snot 3 keer om jou kop vlieg.
More
Sent from my LavaTube VV e-cig.
Ek klap jou so hard, jou snot sal soos 'n string pêrels om jou nek sit
Ek klap jou op en af soos 'n sooibrand
I banned DJ...
You banned DJ...
We all banned DJ...
Army Afrikaans was the best ever.
"A government big enough to give you everything you want is a government big enough to take from you everything you have" - Gerald Ford
Jy praat so baie k@k, as k@k praat sinkplate was, was PTA al onner 'n afdak
pielewapper:
10 decibels harder as `n p***klap
so praat so baie *** as jy n masjien was sou jy met n slinger in jou agterend rond geloop het!
I used to LAN with a guy who's toon was called "Vatiek@knie". Always a giggle to read "Vatiek@knie is on a rampage"![]()
Ja nee.
Ek is so dik soos tien donderwere.
Oe! En die beste term ooit:
Die Bloubul weti van verloor af nie.
My favourite from army daze :
Ek sal my vingers in jou neus op druk en jou v@#$%n brein uitrek!![]()
Getting Married in Cape Town? Do you need a Marriage Officer? Contact me at www.wedlock.co.za
Bookmarks