Thanks! Hoor dit by almal, begin dink Vodacom het nie planne om die foon in te bring nie
Ek sal uitkyk vir daai nuwe thread![]()
Thanks! Hoor dit by almal, begin dink Vodacom het nie planne om die foon in te bring nie
Ek sal uitkyk vir daai nuwe thread![]()
Lyk my ons moet meer Afrikaans praat. Dis eintlik lekker om Afrikaans te tik vir 'n verandering.
Moet nie te veel bekommer nie volgens die "review" op www.guru3d.com beplan die samsung skeppers van ons Galaxy wonderstuk nog kleure vir later vanjaar!
Ek is op gewag vir die HTC One X. Jammer om te se maar het vandag kennis gegee by Vodacom (na 12 jaar se lojale ondersteuning) en gaan maar MTN toe. Sommer my data kontrak ook gestop.
So....I throw a bone and all I hear is crickets???????????
*shrugs*
Now why you loer en kyk gelyk?
Is ek miskien van goud gemake?
It's the shoes, man. It's the shoes.
Also everything is in Afrikaans.![]()
Also, people don't know where your bone has been![]()
Almal wag maar. Soos ek wag vir die blou foontjie.
Bookmarks