Ek sien die blou foon is beskikbaar in Engeland van more af(22ste). Hoe lank gaan ons nog wag?
So OC? Is daar miskien so bietjie meer nuus oor daardie ONE reeks wat jy met ons kan deel? My HTC Desire moet vervang word in Julie en die ONE S sal die gaping mooi pas... Of dalk die X as dit nie n plaas se prys is nie.
Oraait. Ek sit maar terug en lees nog n paar reviews op die net. Waar is Salomo se geduld as ek dit nodig het?
mmm
Ek het Samsung Customer support ge-epos. Hulle se dis alreeds beskikbaar. Hulle het voorraad. So dis die &^*!)#$ netwerke wat dit terug hou.![]()
New sheet will be added tonight when I get home.
Now why you loer en kyk gelyk?
Is ek miskien van goud gemake?
Oh my word....I am so sorry...completely forgot about posting the new sheets. I had to upgrade me firmware on my new SSD drive...gave me problems booting up my laptop. Forgive me.
here is proof I am not talking crap and spinning a story :
http://mybroadband.co.za/vb/showthre...27#post8455227
Will do it in a bit...still busy setting up my laptop again.
Now why you loer en kyk gelyk?
Is ek miskien van goud gemake?
Right boys. HTC ONE Range + Huawei Ascend deals posted on page one. Note it is a seperate sheet...not included in the first "VOICE" sheet.
Now why you loer en kyk gelyk?
Is ek miskien van goud gemake?
Bookmarks