Hi Ockie,
Se asseblief vir oom of die Samsung Galaxy Ace 2 al op jou stelsel wys.
Dankie vir jou hulp grootseun.
The Samsung Galaxy S2 - It is the only phone you will ever need.
:-)
Wel....wat van die Huawei G300? Lyk of hy baie dieselfde is spec wise. Net nie seker of hy meer of minder as die Ace 2 sou wees nie want ek het nie prys vir die Ace 2 op system nie.
http://www.gsmarena.com/compare.php3...&idPhone2=4594
Now why you loer en kyk gelyk?
Is ek miskien van goud gemake?
Oh my gosh. Of ek het te veel free m2m erotic short stories op my Nexus 7 kindle app gelees...of jy het die hots vir 'n foon? lol
Anyways. Ek gaan nie stry met love @ first erm..."root" nie....maar ek sien net nie wat die Ace 2 so special maak nie.
As ek onthou sal ek 'n ogie hou vir as ons dit op die system kry. Herinner my dalk net so nou en dan. Ek is nou nie juis bekend vir my attention span nie :-)
Now why you loer en kyk gelyk?
Is ek miskien van goud gemake?
haha....dis juis die ding met die Ace 2, niks spesiaal nie, maar perfek vir wat ek wil he.
Het altyd gedink my Galaxy S2 se screen is net 'n bietjie groot om gemaklik in my hand te hou, Ace 2 is perfek en die screen is baie baie beter as die oorspronklike Ace. Ek weet, want ek gebruik die Ace.
Ek is seker die enigste mens in die wereld wat mal is oor Gingerbread 2.3.6 - en dit is seepglad op die Ace 2.
So... jy kry 'n foon wat seepglad is, lekker in die hand vashou, lekker in jou jean se sak glip en twee dae se batterylewe gee.
Wat meer wil 'n mens he?
The Samsung Galaxy S2 - It is the only phone you will ever need.
Hallo Ockie. Ek wil nie ongeduldig klink nie maar ek is bietjie bekommerd na jou comment oor jou attention span hier bo...
Is dit normaal dat die afdeling wat jy ge-email het so lank vat om te antwoord? Dink jy daar is 'n moontlikheid dat hulle nie 'n antwoord het nie omdat dit 'n fout was of iets?
Miskien die Galaxy Ace Plus(S7500)? Vodacom het op facebook gese hulle is besig om dit te toets...
Bookmarks