Juffrou vra vir Gatiep om n storie te vertel met die woorde massa en gewig daarin.
Gatiep se toe. My pa het vir my ma gese "Meraai, djy moet bietji gewig veloor dai
gat van jo raak nou f!kken dik."
Toe se my ma "Jou massa moer."
--------------------------------------------------------------------------------
n Verkoopsman wat van deur tot deur loop, klop aan die soveelste deur:
'n Seuntjie, so agt jaar oud, maak die deur oop.
Hy het sykouse aan en 'n satyn nagrok.
In sy een hand is 'n Martini en in die ander 'n vet sigaar.
'Is jou mammie tuis boeta?' vra die verkoopsman..
Die seuntjie kyk stip na hom vir twee sekondes en antwoord stadig:
*'Lyk dit f@kkin so?'*
--------------------------------------------------------------------------------
Koos maak 'n ongeluk. Hy se vir die polisieman:
"Ek vermoed die bestuurder van die ander kar is dronk."
Polisieman: "F0k, meneer, die ander kar is 'n koei!"
--------------------------------------------------------------------------------
Mike vra Kallie: "Is Portugal ver? "
Kallie: "Nee, ek glo nie, want daar was Portugese saam met my op skool en hulle het met bicycles gery!"
--------------------------------------------------------------------------------
Pietie vang sy Pa en Ma spyker. Hy vra: "Wat maak julle?:
Sy pa tune: "Ons speel."
Later vang sy Pa vir Pietie met Sannie en vra: "Pietie nou, wat doen julle?"
Pietie haak af: "Ek steek haar Pa, ek f0kken speel nie!"
--------------------------------------------------------------------------------
Sielkundige vra vir Koos: "Kyk jy vir jou vrou se gesig tydens seks?"
Koos: "Ek het een keer en sy't redelik die moer in gelyk want sy't by die venster ingeloer!"
--------------------------------------------------------------------------------
Baas toets blond se wiskunde: "As ek vir jou R5 miljoen minus 10% gee, hoeveel trek jy af?"
Blond: "Alles Meneer! Skoene, rok, bra, pantie. F0kken ALLES!"
--------------------------------------------------------------------------------
Koos koop vir sy vrou 36 rose. Sy is so bly. Sy trek haar klere uit en gaan
lê wydsbeen op die bed en sê: "Dit is vir die rose, my skat!"
Koos: "Hoekom, het jy nie ‘n blompot nie?"

Reply With Quote

Bookmarks