SA se stukkende paaie van die dood
PEET VAN AARDT en JOHAN EYBERS
Johannesburg
Die toestand van die land se paaie het die afgelope aantal jare met sowat 40% verswak en miljarde rande is nodig om 'n grootskaalse padkrisis af te weer.
Sommige hoofpaaie en die meeste paaie op die platteland is só swak dat 'n mens letterlik jou lewe waag om met 'n voertuig daarop te ry.
Die Automobiel Assosiasie (AA) raam dit sal tot R200 miljard kos om die land se paaie te herstel. Dít terwyl die regering verlede jaar volgens Statistiek Suid-Afrika net sowat R5,5 miljard (2,5% van dié bedrag) aan die padnetwerk bestee het.
Lees meer by http://www.news24.com/Rapport/Nuus/0...924601,00.html










Reply With Quote

Bookmarks