Wag Vir Ons [PING] Sal nou op Lakeside County wees... Jade Sea is official nou n france server, en Petrified Forest is full, kannie skuif.
Add my op jou friends list en vrae vir n invite op Petrified Forest.
My ID: Shirou.4098
Last edited by Shirou; 08-06-2012 at 08:53 PM.
Die wie nie geweet het.. jy kan ons guild join al is jy nie op ons HOME serverDit meen jy kan nogsteeds met ons chat in /g en als, en as jy saam ons wil speel, sal ons HOME server Lakeside County wees.
Add my in jou friends list vir n invite. ID: Shirou.4098
Ons is huidig 10+ Mense aktief in die guild.
Ek wil net dankie se aan almal wie ons gejoin het die naweek en lekker fun saam gehaad het in die WvW en die lekker chat oor /g, ons het n totaal van 27 SA Members nou in ons BETA guild en dit het ons gekry nou oor die hele naweek.
Ek hoop ek sien julle almal weer in BWE3 en dat nog meer ons sal join, julle kan ons website join vir meer inligting of enige vrae.
Wil ook net laat weet ek het die naweek goeie nuus gekry vir ons guild, die guild gaan gesponser word en daar sal n website gemaak word vir dit en bemarking sodat die nuus gouer uitgaan daar buite.
Die wie nie kon join op BWE2 maak seker jy join ons op BWE3!!![]()
Sal join as die game uit is, ek het tans nie die files om te speel nie, sal dit wel pre-prder.
Moenie vergeet van Wag Vir Ons [PING] nie, ons is gereed vir Guild Wars 2 Release!!
Huidig is ons planne vir ons Home server "Lakeside County"
Vir meer inligting http://wagvirons.enjin.com/
Mag dalk net miskien julle offer opvat en join.
Education is when you read the fineprint. Experience is what you get if you don't.
are you guys going to play on this beta weekend?
Kom join Wag Vir Ons [PING] vir die laaste BWE 3 die 20ste July!!!
Ons het die guild op BWE 2 begin en ons het daai naweek met 30 spelers gesit!
5 BETA KEYS BESKIKBAAR van Wag Vir Ons [PING] Dankie aan GuildWars2SA wat dit vir ons gegee het.
Besoek http://wagvirons.enjin.com/forum/pos...eskikbaar#last
Vir meer info.
Thanks to Guildwars2SA we now have a subdomain under them
http://wagvirons.guildwars2sa.co.za
Wag Vir Ons [PING] now on Facebook.
http://www.facebook.com/groups/249007055217669/
Join us and show your support![]()
Bookmarks