Nou toe, neem hom laat ek sienOriginally Posted by lilDeath
En jy het net 3 minute om dit op te laai erens, geen tyd vir FotoWinkel nie![]()
Nou toe, neem hom laat ek sienOriginally Posted by lilDeath
En jy het net 3 minute om dit op te laai erens, geen tyd vir FotoWinkel nie![]()
hehe LHO!!
waar moet ek dit oplaai...nerens plek nie![]()
www.imghost.co.za
Koning montie se plekkie
nai man, ek willie registreer nie, ek willie stem nie!!![]()
LHO!!![]()
Hierso is hy: http://imghost.co.za/img/60/N80---nah-nah-nah-nah.htm
![]()
![]()
Afrikaans is 'n pragtige taal. In geen ander taal kan jy sê: "Spoeg poets my rubber of ek raps jou" nie.
Of selfs: "Jy is 'n regte rimpelkring, jy gedra jou soos 'n worsbeursie!"
Friendship is like peeing on yourself: everyone can see it, but only you get the warm feeling that it brings.
huh?
Christ-mass is NOT for Christians. Jeremiah 10.Is the 10 Commandments for Christians?
Saturday is the Seventh day, Sunday is the first day.
Shmiert Shpammer
More more more, en 'n BAIE goeie more aan Roy!!
Welkom by ons garing!
Hey beesblaas, maak bietjie daai prentjie van jou groter ... ek kan f0k0l sien wat daar aangaan.Originally Posted by lilDeath
En ek kan nie glo dit het jou amper 24 uur gevat om die 'screen capture' te neem nie. Watse FotoWinkel model gebruik jy?![]()
![]()
hello hello!!Originally Posted by LandyMan
Jy is darem ook maar lekker deur die blare, dit was nie eens 6 minute later nie, jou tjop!!
En verder kan jy mos die ding vergroot daar in die web bladsy
jou tjop!!
![]()
hello Roy!!Originally Posted by Roy Munson
janee, baie sin wat jy daar maak, ou boet!!
...vir een of ander rede toe ek jou naam sien, toe dink ek aan 'rug muncher'
hhhmmmmm
![]()
Wel, in 6 minute kan ek 'n maanlanding doen met FotoWinkel, so dis hoekom ek gese het 3 minuteOriginally Posted by lilDeath
En ek het dit eers vanoggend gelees, so dit is amper 24 uur later!
LamNeute!!![]()
Ek het vandag hierdie gekry, dis nogal presies wat ek sal wou sien in die reeks..Ek het geen benul wie die skrywer is nie. Ek het op 7de Laan se web tuiste gekyk of hulle 'n epos address het maar daar is net 'n faks. As iemand van een weet, stuur die gedagtes aan. (anders sal ek vir Frankie bel en vra)
7E LAAN ...
Hoop die skrywers van die reeks lees hierdie iewers raak en vang die skimp. Ek kyk 7e Laan omrede ek moet - dis deel van programuitruil met huismaat. Dan kla hy nie as ek History Channel kyk nie.
Week 1:
Hilda word in hegtenis geneem nadat sy sewe mense vergiftig het met kaar konkoksies. Sy skrik haarself buite weste en los kook vir altyd. Oubaas leef op Maria se kos en sy hartsiekte verdwyn. Sy sooibrand ook. Paula sterf tragies in `n elektrisiteitskortsluiting, ten aanskoue van die hele kantoor by die Hillside Times. Stadig en aaklig. Mandla skrik sy dreadlocks reguit en trek dadelik Londen toe. Neville kry mense wat regtig joernaliste is om vir hom te werk. Aggie antwoord foon en maak tee.
Week 2:
Dewaal kom terug van oorsee, klim uit die kas en kondig sy troue met Bart aan, wie finaal alle vrouens gelos het. Hulle is baie gelukkig, neem Oppikoffi oor en doen iets oorspronkliks daaraan. En verander die specials. Neville se eks, Daleen pleeg selfmoord na al haar bedrog. Ten aanskoue van die hele ateljee en stadig met `n stomp kombuismes. Haar twee seuns, die useless een en die irriterende een skiet mekaar dood in `n tweegeveg oor die boedel. Al die sterf stadig. Aaklig. George vind uit Karien is `n flerrie, bel Wilmien en vertel haar oor Zac se affair. Wilmien vlieg terug, skiet Karien dood en kom los op `n technicality van insanity. Sy word PRO by Oppikoffi, skop Zac onder sy gat en trou met George.
Week 3:
Charmaine kry tot verbasing van almal `n derde gesigsuitdrukking by na haar eerste wittebroodsnag en sy en Neville besluit om saam die Times te run. Emma los haar fiksasie vir ouer mans nadat Debbie Meyer terugkom en Ryno afrokkel. Sy trou met Tobie, die rekenaar ou en hulle begin `n IT-plek en trek Londen toe, waar sy nog meer gewig aansit. Debbie val van `n trap af terwyl sy Hollywood name dropping doen en breek haar nek ten aanskoue van ons en so 100 ander mense. Sy sterf stadig. O, en aaklig. Ryno word `n kluisenaar en trek weg nadat hy die boekwinkel verkoop het. Vanessa kom agter sy is altyd vol stront en dikbek omrede sy `n closet lesbian is, verlei vir Felicity en hulle trek Oos-Kaap toe om Macadamia nuts te gaan boer.
Week 4: _______
Christelle en Leon raak verlore op `n skivakansie en word dood verklaar. Niemand weet dat hulle stadig en aaklig gesterf het nie, en min gee om. Madel raak mal en land in `n gestig. Sy het, volgens haar, die onsigbare Groblers vermoor in `n woedebui en aangesien niemand die Groblers met `n dooie oog al ooit gesien het nie, word sy net toegesluit en die sleutel weggegooi. Tiaan hoor daarvan en skryf sy motor af iewers in Italië. Hy sterf stadig en aaklig. Jan-Hendrik kom ook om van pateetheidgeit. Ja, ook stadig en aaklig. Dezi is so bly, sy kry haar sig terug, verloor gewig en gaan help vir George uit by Kyriakis de Lange.
Week 5:
7e Laan speel nou net af in Oppikoffi, waar als jolig gaan met Matrone en Hilda so nou en dan aanmekaar, en baie partytjies. Die klub feature so nou en dan, slegs om nog oorspronklike Afrikaanse kunstenaars ten toon te stel. Die karakters wat nie genoem is nie, sterf almal aan ongeneeslike siektes. Stadig en aaklig.
Genade maar nou is ek effe moeg ... Nogal harde werk om 'n LCD TV teen 'n muur te monteer, en seker te maak die ding gaan nie daar af bliksem nie!
Hy gaan daar afbliksem... stadig en aaklig...Originally Posted by LandyMan
![]()
Christ-mass is NOT for Christians. Jeremiah 10.Is the 10 Commandments for Christians?
Saturday is the Seventh day, Sunday is the first day.
Shmiert Shpammer
Bookmarks