probeer die original password wat jy gekry het saam die account?
Gewoonlik moet jy jou email password apart loop verander. as dit nie werk nie is hulle server temp fubar
Yo. My een telkom email wil nie werk nie. Se invalid username or password. Ek het al my password verander maar ding se nog steeds dit. Kan jy miskien help?