K
Reaction score
30

Profile posts Latest activity Postings About

  • Dankie dude.

    Ek is eintelik in die bed nou al die heel week.

    Ek het my linker enkel 2 of 3 ligamente af en regter groot toon gebreek :( Ek was nie eers dronk nie.

    Gaan Maandag dokter toe en begin seker Dinsdag weer werk, maar ek hoop ek het nog 'n werk, want ek kan nie eintelik rondloop en goed dra nie :eek: Ek huil sommer, maar ja!

    Ek gaan slapies!

    Cheerio!
  • Loading…
  • Loading…
  • Loading…
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter