Hi ryder ek will n wug in Oudtshoorn begin en keeper het gese ek moet jou vra. Ek will weet na watter nommer moet ek die icasa exempt form stuur en het jou wug ook n exemption? En is dit nodig? Ek will n gewone wug begin sodat mense games, voip en kan file share.
thanx hoop om n reply te kry
thanx hoop om n reply te kry