S
Reaction score
0

Profile posts Latest activity Postings About

  • Ek was heel naweek siek in die bed gewees, en ek bly in die Kaap. So ek nie ek is die persoon aan wie jy dink nie........

    Ek neem aan jy praat van daai Afrikaanse band "Snotkop".

    Hulle het my "nickname" gesteel die wetters.......... he he

    Sorry om jou teleur te stel...

    Snotkop
    Hey, ek weet nie of jy my nog onthou nie, ek het vandag n foto saam jou by eastrand traders square geneem, ek het bright pink skoene aangehad he he he... Sien jou by julle volgende show
  • Loading…
  • Loading…
  • Loading…
Top