|tera|
Reaction score
53

Profile posts Latest activity Postings About

  • Hi daar,

    Ek het ongelukkig nie baie vrye tyd deesdae nie en soos dit lyk is my naweke ook maar 'n stryd om te rus of iets gedoen te kry.

    Ek vra onverskoning dat ek nie veel sal kan help nie, ek werk die hele dag en na ure rus ek maar ek soveel ek kan.

    Ek wens jou alle sterkte toe en hoop jy sal 'n sukses kan behaal met jou uitryking.

    Geniet die aand en mooi bly.
    tera
    Hi Teraside
    Ek het so 'n bietjie by "Atheist Anonymous" ingeloer, net om te sien wat daar aangaan. As Christen glo ek dat mens die Evangelie aan almal moet verkondig, en dit is dalk die rede waarom ek gaan inloer het.
    Lyk my dat daar van hulle is wat bietjie nuuskierig is oor die Christelike Geloof, en ook of daar van hulle is wat soekend is.
    Ek het daaraan gedink om 'n paar van hulle te nooi om by my groep aan te sluit, sodat hulle vrae kan vra, en ons vir hulle antwoorde kan verskaf.
    Daar is veral twee persone wat vir my lyk of hulle maklik oortuig sal kan word, alhoewel hulle dit nie reguit erken nie - miskien omdat hulle bang is die ander sal vir hulle lag.
    Hoe dink jy. Kan ons nie dit probeer nie? Buitendien glo ek nie dit kan afbrekend wees teenoor ons groepe nie. Ek dink eerder dit kan ons goed doen omdat dit wys dat ons omgee.
    Hoe voel jy hieroor? As jy voel dit is goed, sal ek die eerste uitnodiging stuur, en jy kan dan volg.

    Groete in Jesus
    Running Bear.
    Hay there… I noticed that you kind of know your stuff. I need to do research on the industry; trends and future needs and would love to pick your brain. Is it okay if I send you a couple of questions from time to time? Won’t be too difficult , I promise!
    Hey mate, nice to see you actually respond to your visitor messages :)
    I am doing excellent mate, just hectic tired, have tons of work to do ;)
    Of course you are, but in the nice sense of the word.

    From one spoilt brat to another: Have a nice day ! :)
    dankie vir die mooi woorde hoor.
    geniet jou naweek ook. en moenie te dronk word nie, oupa werner sal jou 'n p0esklap gee :)
  • Loading…
  • Loading…
  • Loading…
Top