T
Joined
Likes
0

Profile posts Latest activity Postings About

  • 3 Jaar later sê ek weer hello my vriend :)

    Ek hoop dinge gaan goed met jou. My lewe het van BO, to heel heel onder gedaal. Het byna amper alles verloor, meisie, werk, my huis en lewe.

    Met God se Almagtige Genade is ek besig om elke dag bietjies meer en meer op te staan.

    Lief vir jou my vriend,
    Jou maatjie.
    Hello my maatjie ;)

    Dit gaan goed dankie. Werk hard en bly uit die moeilikheid :p

    Jy moet jouself oppas mater!

    Lief vir jou! ;) :D :p
  • Loading…
  • Loading…
  • Loading…
Top