Afrikaanse grap - Gatiep en Meraai

MaD

Expert Member
Joined
Nov 5, 2003
Messages
4,929
>> > Gatiep is lus vir 'n ietsie en vra
>>> vir Maraai of sy hom nie 'n discount wil gee nie.
>>> "Sure Gatiep, wat het djy?"
>>> "Sorry Maraai, ek het net twee rand en 'n paar tekkies."
>>> "Ok,
>>> Gatiep, maar ek gaan doodstil wees - moenie vir daai chiep
>>> prys
>>> enige movements verwag nie."
>>> Gatiep besluit hiers sommer ook sy
>>> kans om te wys hoe 'n goeie lover hy is.
>>> Hy love soos nog nooit in sy lewe
>>> nie.
>>> Nie te lank nie, of hy voel Maraai
>>> se een arm om hom. En later die
>>> ander arm.
>>> Nou haal Gatiep alles uit, en nie te lank nie, of hy voel
>>> eers
>>> Maraai se een been en toe die ander om hom.
>>> "En hoe dan nou, Maraaitjie - ek dog dan jy gaan nie
>>> movements
>>> maak nie "Shaddap Gatiep, ek pas die tekkies aan!"
 
Top