Afrikaanse grap - wat jou sterr se van jou

MaD

Expert Member
Joined
Nov 5, 2003
Messages
4,929
Wat sê jou sterre?

Waterdraer (20 Jan - 18 Feb):
Jy is verbeeldingryk en geneig om aggressief te wees. Andersins lieg jy baie en is geneig om roekeloos en onprakties te wees - daarom maak jy gedurig dieselfde foute oor en oor. Almal dink jy is 'n onnosel donner.

Vis (19 Feb - 20 Mrt):
Jy verbeel jou allerhande dinge en dink dikwels dat jy deur die
speurdiens en polisie agtervolg word. Jy het baie min invloed oor jou vriende en mense vang 'n gly in jou omdat jy jou posisie misbruik. Jy't geen selfvertroue nie en is oor die algemmen 'n lafaard. Jy mishandel klein diertjies en is basies f#cked up.

Ram (21 Mrt - 19 Apr):
Jy is die pionier tipe en dink baie min van ander mense. Jy is kort van humeur, ongeduldig en vee jou gat af aan enige raad. Ramme is sterk kandidate in draadtrekkompetisies. Jy is 'n bliksem.

Bul (20 Apr - 20 Mei):
Jy is prakties, hardkoppig, onwrikbaar en werk 'n *** hou. Mense dink jy's obstinaat en hardegat. Mense onder die Bul teken hou nie van water en seep nie en briekmerke in hul onderbroeke is kenmerkend van alle Bul mans.

Tweeling(21 Mei - 20 Jun):
Jy is vinnig , intelligent en 'n denker. Mense hou van jou omdat jy biseksueel is. Jy is geneig om te veel vir te min te verwag. Dit beteken jy is 'n goedkoop bliksem. Jy poep graag in hysbakke en aan tafel.


Kreef (21 Jun - 22 Jul):
Jy is simpatiek en het begrip vir ander mense se probleme. Hulle dink
jy's 'n ****. Jy kan ook nie besluite neem nie, jy's 'n professionele pateet
en dryf mense tot selfmoord. Dis waarom sielkundiges jou vermy en jy
lewenslank 'n drol sal bly.


Leeu (23 Jul - 22 Aug ):Jy is die kunstige tipe en hou moeilik tred met die werklikheid. As jy 'n man is, is jy waarskynlik 'n moffie. Jou kanse vir werk en geld maak is pateties. Die meeste Leeu-mans het impotensie probleme en die Leeu-vroue is slette.


Maagd (23 Aug - 22 Sep):
Jy is die logiese tipe en haat wanorde. Jy soek graag k#k. Hierdie
k#ksoekery maak jou vriende siek. Jy is koud, toon geen emosies nie en
spyker slegs uit verpligting, wat gewoonlik so 'n powere poging is dat jy vergeet waarmee jy besig is en dikwels aan die slaap raak voor jy klaar
is.

Weegskaal (23 Sep - 22 Okt):
Jy dink jy is 'n gebore leier, ander dink jy is voor op die wa. Meeste
weegskale is boelies met bliksemse humeure. Jy dink te veel van jouself
en verwerp goed bedoelde kritiek. Jou hooghartigheid is 'n pyn in die gat.
Weegskaal mense steel maklik en soen spiëels.


Skerpioen (23 Okt - 21 Nov):
Jy is uitgeslape in besigheid en kan nie vertrou word nie. Jy sal die hoogste sport in die lewe bereik ten spyte van jou goor asem. Die meeste Skerpioene het kriminele rekords.


Boogskutter (22 Nov - 20 Des):
Jy is optimisties en entoesiasties. Jy het 'n roekelose manier om op
geld staat te maak, omdat jou enigste talent k#kpraat is. Die meerderheid
Boogskutters pleeg owerspel. Mense lag vir jou omdat jy altyd 'n gat van
jouself maak. Jy sal maar altyd 'n aap bly.

Steenbok (21 Des - 20 Jan):
Jy is konserwatief, vreeslik bang vir enige risiko en is nooit 'n bok
vir sports nie. Daar was ook nog nooit 'n Bok van enige belang in jou lewe
nie. Jou bure is altyd verlig as jy wegtrek en prostitute weier om jou as
klient te hê. Bok-mense moet dit ook vermy om lank stil te staan - honde pis
graag teen hul bene.
 

-toady-

Expert Member
Joined
Aug 1, 2004
Messages
2,566
ok what do u know that i dont?!!!!!

Pisces and VERY near the knuckle cept fer the small beasties lol. ouch is right..

WretchedToad :D
 
Top