Die Afrikaanse Garing Merk 2

The_Librarian

Another MyBB
Super Moderator
Joined
Nov 20, 2015
Messages
22,240
Het 'n oepsa gemaak (was my fout) met een server wat site toe gestuur was. Uiteinde was server moes terug kantoor toe dat ons moet vasstel wat fout is en dit regmaak.

Een manager is glad nie gelukkig nie (sy projek) en het 'n formal complaint by HR gaan ingee, hy kla oor my fout.

Vanoggend eerste onderhoud gehad oor wat verkeerd geloop het ens ens.

Sal maar moet wag en sien wat gebeur.
 

Whiskers81

Expert Member
Joined
Feb 6, 2012
Messages
2,532
Die "manager" wie se projek dit is het holseer na die klient met hom klaar is, hy voel nou iemand ander moet ook holseer he
 

egenis

Senior Member
Joined
Nov 16, 2010
Messages
891
As jy in ag neem daar was klaar gastehuis plek en motors bespreek...

My vraag is net hoekom het iemand nie eers dit getoets voor dit site toe gestuur was nie....
:p ek hoor weer altyd "dit werk op my masjien"

Rou hand daar! Hulle soek nou iemand moet sê jammer... pm kon mos toesien vir toets, kon mos in sy projek plan gewees het?
 

GlassMirror

Expert Member
Joined
Dec 11, 2015
Messages
1,915
As jy in ag neem daar was klaar gastehuis plek en motors bespreek...

My vraag is net hoekom het iemand nie eers dit getoets voor dit site toe gestuur was nie....
Ek stem, die fout lê by die persoon wie verantwoordelik is om dit te toets voor dit site toe gaan. Is dit nie oplaas die bestuurder s'n nie? Nou word blaam na jou toe geskuif
 

HunterNW

Executive Member
Joined
Oct 21, 2014
Messages
8,493
Ek het nie eers ene nie..... kan nie dink hoe de fok kan ek een bekostig nie.
 

lowriderza

Expert Member
Joined
May 23, 2019
Messages
1,178
Ek het nie eers ene nie..... kan nie dink hoe de fok kan ek een bekostig nie.
Ag mens maak maar plan en gee jou drome en luukshede soos nuwe onderbroeke op om die snotneusies te bekostig. En jy dink dis so wonderlik, intussen verander jou brein om jou te flous.

Maar ek is dankbaar vir die mense wat kinders maak, nog net so paar dekades dan kan ons nuwe mense in 'n laboratorium maak. Dan kan julle, soos ek, ook rustig slaap en uitgaan wanneer jy wil. Of rustig by die huis lê en poep ruik sonder om gesteur te word.
 
Top