Die Afrikaanse Garing Merk 2

Drifter

Honorary Master
Joined
Dec 19, 2012
Messages
18,224
En daar is my lang naweek poer in sy moer in. Moet Saterdag, Maandag en Dinsdag werk. Die fokken plek sal elke druppel bloed uit mens tap.
 

GlassMirror

Expert Member
Joined
Dec 11, 2015
Messages
2,187
En daar is my lang naweek poer in sy moer in. Moet Saterdag, Maandag en Dinsdag werk. Die fokken plek sal elke druppel bloed uit mens tap.
Ek neem aan jy is in die IT industrie ook en jy kyk na "servers" of oorsien 'n netwerk of is' n admin van soort. Janee dit kom as mens in die industrie werk
 

Drifter

Honorary Master
Joined
Dec 19, 2012
Messages
18,224
In IT ja, maar ek is 'n stelsel ontwikkelaar. Ons is besig met een moerse groot projek. Heeltemal te min personeel.
 

ghostim

Expert Member
Joined
Dec 27, 2004
Messages
1,496
:cool:
Omvangkruip (Scopecreep?) VDW!!!
Dit en bestuurders wat nie vaagste benul het hoeveel werk dit gewoonlik behels nie. Soos een persoon gereeld vir my se: Maar die verkoops persoon het gese dis net een knoppie druk en dan werk dit. Ja dis uiteinde as die implementering en beplanning korrek gedoen is. Ek het vanoggend so vinnig na Whatsapp geloer, sien daar is 50+ boodskappe dat ek ook moet werk as dit moontlik is. Gaan nie gebeur nie, ek is op verlof.
 

egenis

Senior Member
Joined
Nov 16, 2010
Messages
900
Nee hel!! Ons hardloop op Agile en dit werk soos bom - ons het voorheen gereeld in daai situasie vas geloop, en dit suig. As jy nou oortyd werk is dit oor jy wil of jy kom nie jou beloftes na nie. My devs doen hulle eie estimates en scrum poker dit en dan is daar mense wat die produk eienaars paai.

Werk heel goed vir ons...
 

Smokey888

Well-Known Member
Joined
Oct 16, 2014
Messages
367
Dit en bestuurders wat nie vaagste benul het hoeveel werk dit gewoonlik behels nie. Soos een persoon gereeld vir my se: Maar die verkoops persoon het gese dis net een knoppie druk en dan werk dit. Ja dis uiteinde as die implementering en beplanning korrek gedoen is. Ek het vanoggend so vinnig na Whatsapp geloer, sien daar is 50+ boodskappe dat ek ook moet werk as dit moontlik is. Gaan nie gebeur nie, ek is op verlof.
Sorry, ek sal nie weer nie
 
Top