Die Afrikaanse Garing Merk 2

LandyMan

Honorary Master
Joined
Feb 28, 2005
Messages
10,117
Ons skakel nou ook oor Agile toe, maar die PM's will dit hanteer soos Waterfall. Hulle is fokken dom, en dan wil hulle nog vir ons sê hoem to programeer.
WAHAHA, ek sweer ons werk vir dieselfde plek! :)
 

lowriderza

Expert Member
Joined
May 23, 2019
Messages
1,200
Ek sit nou en dink, in opvolg op 'n ander garing, dat Afrikaanse vrouens dit maar moeilik het met die slaapkamer taal. Menende ek as' n man kan polisieman speel en haar vasboei. Wat het sy? "Oooooeh! Wys my jou Knuppel! “... Dit werk nie vir my nie ouens.

Ek kan 'n verwer speel, en haar vol sjokolade verf, maar wat het sy?" Hmmm'n... Sit bietjie verf op my kwas! “.... Dit... Werk ook nie

Moet nie eers praat van' n nuts man nie, want as jy my vinnig 'n plat Pretoria-Wes aksent wil maak gebruik vra my" Ag Meneer! Spyker my! “
 

egenis

Senior Member
Joined
Nov 16, 2010
Messages
892
Ons skakel nou ook oor Agile toe, maar die PM's will dit hanteer soos Waterfall. Hulle is fokken dom, en dan wil hulle nog vir ons sê hoem to programeer.
Dis groei pyn wat julle gaan deur moet gaan... Veral as dit kom by raportering... mense wil datums en bedrae sien... hulle kop nie lekker burn burndown en backlog nie.

Ons is nou al jaar en half besig (hele daprtement eers vat dit net die devs) en ons haak nog steeds hier en daar. Maar dis baie beter oor algemeen.
 

Whiskers81

Expert Member
Joined
Feb 6, 2012
Messages
2,536
Hoe voel julle oor 'n groep op die Telegram app?

Dan kan Landy vinniger die videos kry oor hoekom Hugo die polisie moet bel?
 

lowriderza

Expert Member
Joined
May 23, 2019
Messages
1,200
My brein vandag:

Kyk na Memes soos diè
715553

Berge is nogal mooi....





...en sy kort 'n jodel lessie!
 

LandyMan

Honorary Master
Joined
Feb 28, 2005
Messages
10,117
Hoe voel julle oor 'n groep op die Telegram app?

Dan kan Landy vinniger die videos kry oor hoekom Hugo die polisie moet bel?
WAHAHAHA ... my vrou het dit nou die aand gekyk, maar toe ek hoor hoe daai fokken ding skree, toe besluit ek nee hel, my ore sal dit nie hou
 
Top