Die Afrikaanse Garing Merk 2

GlassMirror

Expert Member
Joined
Dec 11, 2015
Messages
1,690
Dink die laaste plek was Jood se dam in Thabazimbi, nou dat ek daarin dink dit is hoekom mens niks vang nie, donnerse jood.
My laaste keer was toe ek en die familie Kommetjie toe gegaan het, bietjie Kabeljou gevang. Maar dis sleg as iemand van die kaap nie weer op die water was nie
 

HunterNW

Executive Member
Joined
Oct 21, 2014
Messages
7,260
Ja nee, die rug begin al klaar so bietjie bietjie seer raak maar daai pyn is meer my meisie se skuld. Ek sal my jeug geniet nou voor ek oud en verkramp raak
Jy moet ophou al die werk doen. Laat jou meisie bietjie bo op klim.
 
Top