Die Afrikaanse Garing Merk 2

Whiskers81

Expert Member
Joined
Feb 6, 2012
Messages
2,708
LOL
KFC eet ons af en toe
Sy (en ek) kan pis goed kosmaak
So die wenslys item is 'n XL airfryer ... Snaaks gat
Jy sal maar moet uitnooi laat ek self kan oordeel. Ek vertrou nie meer as mense vir my se hulle kan lekker kos maak nie.
 

ghostim

Expert Member
Joined
Dec 27, 2004
Messages
1,724
Moet n donnerse yskas gaan koop. Die Defy het na 16 jaar opgepak en die ouens het nou finaal moed op gegee om die ding weer te laat werk.
 

GlassMirror

Expert Member
Joined
Dec 11, 2015
Messages
2,479
Moet n donnerse yskas gaan koop. Die Defy het na 16 jaar opgepak en die ouens het nou finaal moed op gegee om die ding weer te laat werk.
Baie sterkte vir jou, ek hoop jys al klaar in die winkels en ontspan met 'n bier en 'n vuur
 

Smokey888

Expert Member
Joined
Oct 16, 2014
Messages
1,251
Gaan nou begin lapa toe gaan en vir oulaad rugby kyk tot wie weet wanneer ons weer 'n geleentheid gaan kry.
 

ghostim

Expert Member
Joined
Dec 27, 2004
Messages
1,724
Baie sterkte vir jou, ek hoop jys al klaar in die winkels en ontspan met 'n bier en 'n vuur
Was al 10:00 terug, die vuur word 17:00 aangesteek. Moes nog n bietjie voorbereiding doen vir more se werk en n bietjie met openhab speel om te kan sien of ek iets kan skryf wat die nuwe yskas kan afsit as die drukbouer af is voor Eksdom met hulle kragteloosheid begin.
 

gamer16

Honorary Master
Joined
Nov 3, 2013
Messages
12,028
Ja wat, terug by die werk.

Het so 4 vergaaderings waar ek die geleentheid het om mense sleg te se, en so 2 waar ek werk kan uitdeel as ek wil.

Seker maar positief wees neh.
 

LandyMan

Honorary Master
Joined
Feb 28, 2005
Messages
10,374
Ek sit en werk van die huis af :)
twitch wat hier speel aan my linkerkant, PS4 wat puurrrrrr aan my regterkant.
 

The_Librarian

Another MyBB
Super Moderator
Joined
Nov 20, 2015
Messages
26,552
Gaan maar sien wat gebeur.

Ek sit by die werk met 'n masker op. Moet gewoond begin raak aan die donnerse ding heeldag dra.
 

gamer16

Honorary Master
Joined
Nov 3, 2013
Messages
12,028
Sal glo.
Ek sien nou hier by ons is een of twee mense met handskoene... Dalk sal mens dit moet begin oorweeg...
Sal eender n valhelm dra heeldag as een van daai maskers, iets heeltyd om jou mond en neus behoort baie irreteerend te wees.
 
Top