Die Afrikaanse Garing Merk 2

egenis

Senior Member
Joined
Nov 16, 2010
Messages
941
Sal eender n valhelm dra heeldag as een van daai maskers, iets heeltyd om jou mond en neus behoort baie irreteerend te wees.
Ek sit nog met baard... so dit gaan mos nie mooi seel nie! En fok of ek my baard af skeer!
 

The_Librarian

Another MyBB
Super Moderator
Joined
Nov 20, 2015
Messages
26,550
Vergadering so 12:00 se kant.

Sal maar sien wat uitgekruip kom. Seker gaan meeste van on sby die huis werk.

Ek sal seker nie kan nie, sal sien of ek driekeer of tweekeer 'n week kan inkom net om seker te maak alles is 100% ens ens ens.

Sal maar wag en sien.
 

egenis

Senior Member
Joined
Nov 16, 2010
Messages
941
Vergadering so 12:00 se kant.

Sal maar sien wat uitgekruip kom. Seker gaan meeste van on sby die huis werk.

Ek sal seker nie kan nie, sal sien of ek driekeer of tweekeer 'n week kan inkom net om seker te maak alles is 100% ens ens ens.

Sal maar wag en sien.
Jy is lekker lakkie!!


Ek het ook baard. Gaan nie afskeer nie. Laat my net beter lyk.
Hahaha!!!
 

The_Librarian

Another MyBB
Super Moderator
Joined
Nov 20, 2015
Messages
26,550
Ek dink humor is nog die beste manier om so 'n krisis deur te kan maak.

'n Lag 'n dag is beter as niks.
 

LandyMan

Honorary Master
Joined
Feb 28, 2005
Messages
10,374
Niemand kan vir my n verklaring oor die kakpapier kopery gee nie. Koop elkgeval genoeg vir n rukkie as daar n goeie kopie is.
Ek hoor jou ... ek wag ook vir iemand om dit aan my te verduidelik ... of almal wat sewe weke se donnerse vleis koop ... BOOM, beurtkrag vir 2 dae oor die naweek, en al jou vleis is fokken vrot
 

ghostim

Expert Member
Joined
Dec 27, 2004
Messages
1,724
Ek hoor jou ... ek wag ook vir iemand om dit aan my te verduidelik ... of almal wat sewe weke se donnerse vleis koop ... BOOM, beurtkrag vir 2 dae oor die naweek, en al jou vleis is fokken vrot
Wel nou daai 1 maak my bekommerd, het n halwe lam en halwe oink van die plaas af bestel 2 weke terug en dit word die naweek afgelewer.
 

The_Librarian

Another MyBB
Super Moderator
Joined
Nov 20, 2015
Messages
26,550
Besig om alles opgestel te kry vir werk van huis af. Meeste van die mense is klaar by die huis.

Paaie is nou effe stiller, vat nie meer so lank om by werk te kom nie.
 

LandyMan

Honorary Master
Joined
Feb 28, 2005
Messages
10,374
Besig om alles opgestel te kry vir werk van huis af. Meeste van die mense is klaar by die huis.

Paaie is nou effe stiller, vat nie meer so lank om by werk te kom nie.
Jip, dis beslis stiller ... en ek moet byvoeg, ek se vanoggend vir my laaitie dis eintlik ongelooflik dat die mense eintlik die regte ding probeer doen en nie nogsteeds rondtos die hele plek vol nie ... ons landgoed se paaie is ook super stil die laaste twee dae
 

HunterNW

Honorary Master
Joined
Oct 21, 2014
Messages
11,851
So op ge let vemore
Nie by ons nie.
En daai d00s wat al die kakpapier gekoop het, fok jou man. Nou het ons fokol by die werk nie. As ek jou kry sal ek my hol aan jou Prado of Cruiser se sitplek afvee.
 

gamer16

Honorary Master
Joined
Nov 3, 2013
Messages
12,028
Nie by ons nie.
En daai d00s wat al die kakpapier gekoop het, fok jou man. Nou het ons fokol by die werk nie. As ek jou kry sal ek my hol aan jou Prado of Cruiser se sitplek afvee.
Jy is n man, vat printer papier man.

EDIT: Hoekom kak jy elkgeval by die werk, sies, as jy moet gaan gebruik die dames.
 
Top