Die Afrikaanse Garing Merk 2

HunterNW

Honorary Master
Joined
Oct 21, 2014
Messages
11,837
Jy is n man, vat printer papier man.

EDIT: Hoekom kak jy elkgeval by die werk, sies, as jy moet gaan gebruik die dames.
Daars 'n plan. Ek het darm 'n ou Adendorff advertensie boek ook.
En my pens is baie soos die van 'n hoender. As ek iets eet moet ek kak.
 

GlassMirror

Expert Member
Joined
Dec 11, 2015
Messages
2,476
Jip, dis beslis stiller ... en ek moet byvoeg, ek se vanoggend vir my laaitie dis eintlik ongelooflik dat die mense eintlik die regte ding probeer doen en nie nogsteeds rondtos die hele plek vol nie ... ons landgoed se paaie is ook super stil die laaste twee dae
Presies dieselfde hier, die landgoed se paaie is super still maar ek hoor Metallica en AC/DC heeldag hier onder die pad, moet bietjie by daai buurman gaan kuier jong
Nie by ons nie.
En daai d00s wat al die kakpapier gekoop het, fok jou man. Nou het ons fokol by die werk nie. As ek jou kry sal ek my hol aan jou Prado of Cruiser se sitplek afvee.
Dis gewoonlik die d00ste wat Cruisers en Range Rovers besit wat sulke kak aanvang
:ROFL: Gelukkig kak en net so 2 keer n week, gewoondlik op n vrydag en Saterdag.
My vriend, daardie is wynk*kke hoor
 
Top