Die Afrikaanse Garing Merk 2

gamer16

Honorary Master
Joined
Nov 3, 2013
Messages
12,028
groentes soos slaai, kool, beet, broccoli.

tamatiesous is nie groente nie.
Tamatiesous is vir mense wie kos moet eet wat op ge fok was, soos as jou vrou iets nuuts uit die huisgenoot probeer, dan gooi jy maar die sousie.
 
Top