Die Afrikaanse Garing Merk 2

GlassMirror

Expert Member
Joined
Dec 11, 2015
Messages
2,404
Niks lekkerder as om by die huis te werk en dan sien jy jou internet is meer as 5mbps stadiger. Octotel se m0er man
 

gamer16

Honorary Master
Joined
Nov 3, 2013
Messages
11,930
Die manne we op die Vaal Dam bly gaan seker op hulle stoep sit en vis vang vir 21 dae, fok dit sal nou lekker wees.
 

GlassMirror

Expert Member
Joined
Dec 11, 2015
Messages
2,404
Die manne we op die Vaal Dam bly gaan seker op hulle stoep sit en vis vang vir 21 dae, fok dit sal nou lekker wees.
Ek is net de moer in dat somer verby is en ek nie nou op die strand kan sit nie. Dis net 25 minute weg
 
Top