Die Afrikaanse Garing Merk 2

Zophos

Expert Member
Joined
Jun 3, 2017
Messages
1,109
Solank ek nie ge-isoleerd word van my klippies nie, sal ek vroulief ok wees....
 
lowriderza

Expert Member
Joined
May 23, 2019
Messages
1,522
Dit gaan lekker kak om eerlik te wees. Ek haat remote support en dis 'n onbegonne taak om myself as 'n noodsaaklike diens te registreer sonder 'n handelsnommer.
 
GlassMirror

Expert Member
Joined
Dec 11, 2015
Messages
2,479

Janee niemand moet van sy drank geisoleer word nie

Ek voel vir jou in hierdie tyd man, meeste van my kliente is in die VK en hulle is almal gesluit so ek sit en doen f0kkol
 
lowriderza

Expert Member
Joined
May 23, 2019
Messages
1,522
Janee niemand moet van sy drank geisoleer word nie

Ek voel vir jou in hierdie tyd man, meeste van my kliente is in die VK en hulle is almal gesluit so ek sit en doen f0kkol
BAIE van my kliënte is toe. Ek het dinge om te doen maar die geld storie knaag maar. My vrou werk in lugvrag en dit sal seker biemand verbaas dat daardie industrie baie vinnig besig is om sy gat te sien.
 
ghostim

Expert Member
Joined
Dec 27, 2004
Messages
1,724
Ons werk altwee van die huis af, maar volgende maand se salaris kan n probleem wees. Wag my gat se deksel is, is dat die lotery nog aangaan. Die steel kan seker nie op hou nie.
 
GlassMirror

Expert Member
Joined
Dec 11, 2015
Messages
2,479
BAIE van my kliënte is toe. Ek het dinge om te doen maar die geld storie knaag maar. My vrou werk in lugvrag en dit sal seker biemand verbaas dat daardie industrie baie vinnig besig is om sy gat te sien.
Ek se vir jou en vroulief sterkte toe, my neef is 'n loods en hy is al vir 'n maand vas in Vietnam met geen hoop of gou weer huistoe te kom nie. My maatskappy het darem laatweet die kliente betaal darem nog maar nie
hulle normale fooie nie, net 'Disaster Recovery' fooie en vir noodsaaklike dienste
Ons werk altwee van die huis af, maar volgende maand se salaris kan n probleem wees. Wag my gat se deksel is, is dat die lotery nog aangaan. Die steel kan seker nie op hou nie.
Sterkte maat
 
ghostim

Expert Member
Joined
Dec 27, 2004
Messages
1,724
Ander 1 se maatskappy het vir hulle teikens gegee om te behaal in die werk van die huis af. So die wat hulle kant bring kan byvoorbeeld 100% salaris kry maar die leeg leers en kla gatte net 30%. Ek dink ek redelik veilig want die klient wat ek by is voltyds gaan vol betaal.
 
Jys gelukkig man, ek hoop die ouens by jou maatskappy volg maar die reels en bereik hul teikens. Maar ons weet daar gaan leeglêers wees
 
GlassMirror

Expert Member
Joined
Dec 11, 2015
Messages
2,479
Julle is gelukkig my vesel is in sy m0er in, die 'backhaul' word nounog opgradeer en met die WACS kabel wat gebreek is, maak dit dinge 10 keer erger
 
Top