Die Afrikaanse Garing Merk 2

egenis

Senior Member
Joined
Nov 16, 2010
Messages
941
So die hekke is toe? Cable ties en blou draad om hulle vas te hou als?
Het sekere dae in die jaar wat soos die Hunger Games slagspreuk is - "May the odds be ever in your favour"
Kersfees
Verjaarsdag
Anniversary


Mag 2 per jaar kies.
 

gamer16

Honorary Master
Joined
Nov 3, 2013
Messages
12,028
Het sekere dae in die jaar wat soos die Hunger Games slagspreuk is - "May the odds be ever in your favour"
Kersfees
Verjaarsdag
Anniversary


Mag 2 per jaar kies.
Ek dink n oomblik van stilte vir ons vriend daar in die Karoo is in orde.
 

gamer16

Honorary Master
Joined
Nov 3, 2013
Messages
12,028
Ja.


Ongelukkig.


he he he he he
Dink hulle kan in die dam gan spring, so lank as wat jy mooi verstaan wat iemand probeer se hoekom nou die gesprek opneek en se daar is nie n kappie op jou e van se nie, is die tiepe ou wat gebliksem word by n braai, nou word hulle seker nie meer ge nooi nie en kom doen dit maar hier:laugh:
 

Drifter

Honorary Master
Joined
Dec 19, 2012
Messages
19,304
Ja, soos 'n stuk tande flos wat vas sit, jy trêk en trêk maar die fokken ding vorder nie.
 
Top