Alton Turner Blackwood
Honorary Master
- Joined
- Apr 30, 2010
- Messages
- 27,483
Someone sent me this; I cannot verify its authenticity, so make of this what you will:
Dit kom van Riaan wat vir my werk se Suster... Lees maar en neem notisie dink ek? Hallo almal,
Lisa het my nounet gebel. Stefan was gister in vergadering met een van sy groot kliente, Exxaro myn, wat steenkool verskaf aan Eskom. Hulle het aan hom gesê 'n totale kragineenstorting binnekort, is onafwendbaar. En hierdie is nie 'n grap nie. Kry genoeg gas, brandstof in motors, water, bietje kontant, water, kerse/ligte, selfone gelaai, droë rantsoene, vir 1 - 3 weke bymekaar (mens kan altyd alles weer gebruik as die nie nodig was nie). Hierdie is nie 'n grap nie, Lisa was baie ernstig en het my gevra om aan almal die boodskap deur te stuur. Sy sê Eskom gebruik, volgens wat aan Stefan vertel is, tans 163 miljoen liter diesel per dag, daardie opwekkers van hulle is nie veronderstel om permanent te loop nie en sal waarskynlik binnekort ingee as hulle permanent in bedryf is.
Ek ys maar as ek aan die gevolge van hierdie situasie dink.
Baie liefdegroete aan almal!