antowan
Honorary Master
- Joined
- Nov 1, 2003
- Messages
- 13,054
http://www.news24.com/Rapport/Briewe/0,,752-805_1768360,00.html
---------------------------------------------
Telkom se nuwe tariewe het op 1 September in werking getree. Opvallend is dat die prys van 'n Telkom-oproep na 'n plaaslike selfoon in spitstyd minstens 11,8% duurder is as 'n Telkom-oproep in spitstyd na 'n selfoon in Amerika of Kanada!
Manipuleer die oproeptyd en kyk nou hier: die plaaslike 32 s. van 'n Telkom-oproep na 'n selfoon in standaardtyd kos R1,89, terwyl die Telkom-oproep na 'n selfoon in Amerika of Kanada van 32 s. (ook in standaardtyd) 9,2c kos. Dit kan dus tot 108% duurder kos om plaaslik te bel!
[click on the link for more]
-----------------------------------------------
10 out of 10 for this guy!