protz wil julle nie 'n wug highsite how-to-setup-from-scratch doc maak nie...
(sector wlan to clients wlan , sector wlan to backbone wlan , backbone wlan to backbone wlan ens)
uit my experience neem ongelooflik lank om samewerking uit IRC te kry (ja ek verstaan skedules/werk/afk's en die proper reasons) maar dit sal JULLE weer tyd en drama spaar dink ek - veral met routing/ospf en al daai truuks (itv ptawug/jawug mix) veral as jy mens konsepte/setups glad nie ken nie.....obviously trust is 'n issue want netnou hardloop die wanna-be wisp manne met daai info weg.
consider dit - as julle klaar so guide het - pass hom vir die NUTZ