kletskerk forum

Joined
Dec 25, 2006
Messages
10
#1
'n Forum wat ek nou die dag vir die eerste keer gesien het.

Gecopy van die site af
Hierdie forum is geskep om gesprek en debat oor geloof by almal aan te moedig en bied 'n ruimte waar verskillende standpunte oor geloofsake gestel kan word. Kletskerk bied genoeg ruimte vir elkeen om aan die gesprek deel te neem en is nie beperk tot lidmate van 'n spesifieke kerk nie
http://www.kletskerk.co.za
 
Joined
Aug 22, 2003
Messages
19,809
#3
Ek het gekyk daarna, wil graag registreer maar weet ek laat my in vir 'n groot spul *** daar. Adam en Eva... ek meen hel... lees die mense wat daar post nie die Bybel nie? Alles is daar...
 
Top