biometrics
Honorary Master
- Joined
- Aug 7, 2003
- Messages
- 71,858
Ha ha
Once again, you are saying that YOUR opinion matters but you don't want to respect other people's opinions. You are arrogant. Sorry to tell you mate, but I am right and you are wrong. That is just the way it is.
Ag ou meisietjie, jy is n drama queen en n attention seeker. As dit jou laat beter voel om elke keer sarkasties te respond, doen gerus so. Jy is kinderagtig, en het geen respek vir jou medemens nie.
Gaan speel met daai rotgesig hondjies van jou.
En raai wat? My keyboard het ook n uitroepteken: !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Oops, daar daal ek tot jou vlak.
But not on blasphemy?
No I'm saying that you can fsck off with your demand for people to respect you so that your feelings don't get hurt. Grow a damn pair FFS, this is pathetic to watch...
Wie is jy? Hoekom gaan stalk jy my en lees my posts en weet van my as jy net 24 posts het? STALK Much? Fokof man. Klein voel sindroom.
Mikey my boy! The fact that you (and everybody else) need to respond everytime, shows that YOU are the insecure one, not me. I would advise that YOU grow a pair and accept that you, like other human beings, could also be wrong from time to time.
It seems like you can't understand English, so I will say it again in Afrikaans: EK is reg en JY is verkeerd.
So be a good chap and f**k off.
I am done talking about this, so any further replies to me will be ignored. Feel free to post as many as you wish, though.

Ek sien jy het ook daai verwronge mindset soos miljoene ander mense op forums regoor die internet, dat lede met min posts se opinie nie iets werd is nie en hulle nie iets mag sê nie. Wel weet jy wat, jou 16,000+ posts dui daarop dat jy heeltemal te veel tyd op die website spandeer, en tien teen een nie baie vriende het nie. Jou lewe is nie gebalanseerd nie en dis hoekom jy ook nie respek vir ander het nie. Meisie van die platteland wat dink sy is nou so smart met haar fancy Woolies kossies en duur hondjies in die groot stad.
Ag maar jy sal natuurlik dit alles nou weer ontken, so gaan voort en doen dit gerus.
Ek sien jy weet hoe om n uitroepteken te gebruik, maar nie hoe om 'n deelteken op 'n "E" te sit nie. Die "voel" in jou "klein voel sindroom" is dus soos "feel" in Engels.
Laaste vraag: soen jy jou ma met dieselfde mond waarmee jy so mooi praat hier? Baie lady-like van jou hoor
Ek gaan vir jou dieselfde sê wat ek hierbo vir Mikey boy gesê het, reply nou maar soveel jy wil as dit jou sal laat beter voel, maar ek gaan nou nie verder my tyd mors om met jou te praat nie.
No wonder I don't go to church.
-- snip --
You need to get a life.
Ag whatever man.
... maar ek gaan nou nie verder my tyd mors om met jou te praat nie.
Ek sien jy het ook daai verwronge mindset soos miljoene ander mense op forums regoor die internet, dat lede met min posts se opinie nie iets werd is nie en hulle nie iets mag sê nie. Wel weet jy wat, jou 16,000+ posts dui daarop dat jy heeltemal te veel tyd op die website spandeer, en tien teen een nie baie vriende het nie. Jou lewe is nie gebalanseerd nie en dis hoekom jy ook nie respek vir ander het nie. Meisie van die platteland wat dink sy is nou so smart met haar fancy Woolies kossies en duur hondjies in die groot stad.
Ag maar jy sal natuurlik dit alles nou weer ontken, so gaan voort en doen dit gerus.
Ek sien jy weet hoe om n uitroepteken te gebruik, maar nie hoe om 'n deelteken op 'n "E" te sit nie. Die "voel" in jou "klein voel sindroom" is dus soos "feel" in Engels.
Laaste vraag: soen jy jou ma met dieselfde mond waarmee jy so mooi praat hier? Baie lady-like van jou hoor
Ek gaan vir jou dieselfde sê wat ek hierbo vir Mikey boy gesê het, reply nou maar soveel jy wil as dit jou sal laat beter voel, maar ek gaan nou nie verder my tyd mors om met jou te praat nie.
You're like the typical afrikaans housewife who gets access to the internet for the first time in her life, sees someone saying jesus's name and then feels the need to kick up a fuss. On Tuesday at your bybelstudie group you're going to tell all the other bored afrikaans housewifes just how rude these people on the internet are and then you are going to pray for us. And then you'll discuss the latest articles from Die Huisgenoot.
This would be so funny if it wasn't so sad. Shame man.
/waves hello at Eks
[Q UOTE=Zewp;12548632]Sorry, but you don't get to dictate when and where we're allowed to use certain words just because you believe they carry some divine meaning.
You're welcome not to like when I use your skyfairy's name in 'vain', but don't expect to get a positive reaction when you ask me not to do so. I'm not going to show respect for something that more than likely doesn't even exist just because people who do believe it actually exists want me to.
Tsk tsk... A homo, atheist and blasphemer all in one.