RSG Onderhoud

rpm

Admin
Staff member
Joined
Jul 22, 2003
Messages
66,805
Reaction score
5,057
Location
Johannesburg
Ek het sopas n onderhoud op RSG gehad aangaande die nuwe ADSL billing system. Indien ek n kopie van die onderhoud kry sal ek dit hier publiseer.
 
Wonderlik, ek wag in spanning, Wonderlik RPM praat en skryf afrikaans. Afrikaners is plesierig en ........
 
Ag nee.... ek het dit gemis! Wanneer was hierdie onderhoud?
hehe en nou is dit sommer volkliedjies op MyADSL ook.
 
Ek gaan sommer 'n rugsteunkopie maak van die onderhoud sodra dit uitkom sodat my klein kinders eendag lekker kan lag oor hoe dom ons goewerment was om toe te laat dat ons telekommunikasie vir oupa so kon gery het vir geldjies.
 
Wat is 'n "onderhoud"?

Wat is 'n "onderhoud"? :confused:

Jammer man, my moeder taal is Engels! :p

Groete,
D
 
Can RPM interest SAFM for a similar interview to involve everybody else as well?
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X