The Cosmos
Executive Member
- Joined
- Jan 17, 2007
- Messages
- 5,724
Vanoggend het ek Doppies la Grange se drie op die downloads bladsy gesit, gaan laai gerus af!
doppies jou doring
een van my gunsteling leeus spelers.
Vanoggend het ek Doppies la Grange se drie op die downloads bladsy gesit, gaan laai gerus af!
doppies jou doring
een van my gunsteling leeus spelers.
Een van my gunsteling Leeus ook...maar ons kan darem noem dat hierdie drie 'n spanpoging was...omtrent almal in die span het die bal hanteer voordat Doppies gedruk het...en dit is gewoonlik die mooiste driee...of hoe?
Team to play Blues announced, it's on the news page on my site![]()
Ek hoop ons doen goed. Die Blues word al klaar gese as een van die bo-baas spanne van die toernooi te wees.
Weet iemand of die WP Vs Griffons(Vodacom Cup) game in belville uitgesaai word.
hoekom ????
![]()
My neef is geleen vir die griffons deur Griekwas maar hy was in n ongeluk in die begin van die jaar en speel die naweek sy eerste game vir die jaar.
Miskien ken julle hom Stefan van Rooyen aka Windpomp van Rooyen.
Hey Pittbull,
Jy's maar skaars hierso....![]()
pathetic!![]()