RUGBY: Lions supporters thread !

BeVonk!

Executive Member
Joined
May 12, 2006
Messages
8,524
Sonder 'n behoorlike no 10 gaan die Leeus nooit regtig in die S14 'n bedreiging wees nie. Loffie se geklou aan Strydom - soos wat Ludeke aan Jorrie wasgeklou het - gaan ons altyd kos. Loffie se standpunt dat hy nie hoe profiel spelers koop nie gaan die Leeus altyd belemmer in die S14. Iewers moet 'n mens kwaliteit van buite inkry - ook om ander spel idees in te bring. Dit geld ook vir afrigters. Die Sharks doen dit nog altyd reg. Patriotisme is seker maar 'n oud valskermsoldaat se sterkpunt - so die Leeus se game plan sal altyd draai rondom guts en gees.
 
Pitbull

Verboten
Joined
Apr 8, 2006
Messages
64,307
Nee wag nou net so biekie.

Strydom is 'n baie goeie no. 10

Ek sal die eerste een wees om te se die nuwe reël is k@k en ek kyk nie verder Rugby totdat hulle die ou reëls terug bring nie. Ons is nie 7's spelers soos NZ en die ander eilande nie. Ons sal nooit die pyp rook met die nuwe reëls nie.
 
Die Sharks het nog nie 'n game gespeel nie. Hulle gaan ook 'n 50 punt verskil hê in die volgende paar games teen die Blues en die Crusaders. ;)
 
diebaas

Senior Member
Joined
Aug 5, 2007
Messages
768
Walter,

hoe voel dit om Ellispark te verlaat na so 'n 80 minute lange marteling?

Nee kyk, hierdie Blues span is bykans onstuitbaar binne die nuwe reels. Blues en Crusaders gaan baie moeilik gestop word hierdie jaar.

Ek kan vir jou se dus hartseer, Jy loop sommer kop onderste bo en wil jou gesig in skaamte weg steek.

Ek wil nie eers die game teen die Crusaders kyk nie.
 
BeVonk!

Executive Member
Joined
May 12, 2006
Messages
8,524
Strydom is 'n baie goeie no. 10.

Ek kan nie saamstem nie. Strydom het Saterdag balle in die Blues se keelgate afgeskop en van verdediging weet hy skynbaar min.

Strydom is 'n Currie Beker loss***el. Die S14 is nie sy plek nie. Wanneer Earl Rose op die veld kom dan speel die Leeus veel beter ... en ons weet Earl is nie 'n S14 loss***el nie.

André P is oor die muur, tyd dat hy ook Europa-toe skuif. Die Leeus sal dringend plan moet maak of ons gaan aanhou pyn verduur.

Dis hoe ek dit sien.
 
BeVonk!

Executive Member
Joined
May 12, 2006
Messages
8,524
Okay guys ... don't use the word l-o-s-s-K-A-K-e-l on this forum. :D
 
The Cosmos

Executive Member
Joined
Jan 17, 2007
Messages
5,724
Nee wag nou net so biekie.

Strydom is 'n baie goeie no. 10

Ek sal die eerste een wees om te se die nuwe reël is k@k en ek kyk nie verder Rugby totdat hulle die ou reëls terug bring nie. Ons is nie 7's spelers soos NZ en die ander eilande nie. Ons sal nooit die pyp rook met die nuwe reëls nie.

Hierdie vryskop reel is belaglik. Ek kannie glo dat dit eers gebruik word nie. Ek sal nie verbaas wees as die 2 rugby kodes een van die dae een word nie.

Ook, skrums raak al hoe minder 'n faktor. In die ou dae het jy gestoei vir die bal met die skrums en nou raak die doel van die skrum niksseggend.
 
Pitbull

Verboten
Joined
Apr 8, 2006
Messages
64,307
Hierdie vryskop reel is belaglik. Ek kannie glo dat dit eers gebruik word nie. Ek sal nie verbaas wees as die 2 rugby kodes een van die dae een word nie.

Ook, skrums raak al hoe minder 'n faktor. In die ou dae het jy gestoei vir die bal met die skrums en nou raak die doel van die skrum niksseggend.

En die dom donnerse refs weet nie eers wanneer is dit 'n Strafskop of Vryskop nie. Dit het menig male die naweek gebeer dat hulle 'n Strafskop gee vir 'n oortreding wat hulle 3 minute van tevore 'n vryskop voor gegee het :confused:
 
sand_man

Honorary Master
Joined
Jun 4, 2005
Messages
35,844
I don't think these new rules benefit the way we play the game. South African rugby traditionally has been based on structured forward play with the emphasis on scrummaging. The new rules make for a more flowing open game similar to they type of game Tonga and Fiji nearly beat us with during the world cup.

Also we have traditionally produced prodigious goal kickers but the advantage there has been marginalized too with free kick instead of penalties.

I suspect we will see our local teams opting for scrums more often then taking a quick tap especially if the opposition is running away with the game, also in an attempt to slow the game down.

I think props are going to have to be as quick as loose forwards now cause they not going to be required to do as much scrumming but will have to defend and get around the park a lot more.

These rules changes have actually altered the nature of the game quite significantly and not to the benefit of how SA plays the game...
 
Everything has been benefitting new zealand and australia, and south africa has always had to take a back seat. It's awfull.
 
Pitbull

Verboten
Joined
Apr 8, 2006
Messages
64,307
Guys as long as the Staduims are full they'll keep the rules going. I refuse to watch another game. Hope it helps to keep the old rules :eek:
 
sand_man

Honorary Master
Joined
Jun 4, 2005
Messages
35,844
Yeah, I watch but it's painful, it may be easier if we were winning. I think from a purists perspective the game has taken a huge step towards how rugby league is played. This quick fire game simply doesn't suit us.

It must also be noted that Australia have been using the new rules during their domestic competition last year so they are better prepared then we are. I'm not sure if NZ used the new rules during the NPC but I don't think so.

Bottomline we need to adapt and adapt soon...

I will never stop watching the game Pitbull I think you'll start watching again just as soon as we start winning again...

There a lot of players still injured, a guy like Pierre Spies will be devastating in these conditions as will Joe once he's fully fit. CJ too, he has incredible pace for a prop and given the space he is going to make a huge impact.

On the flip side though I worry about the speed and mobility of a guy like Danie Roussouw, Johan Ackerman too is not suited to this face paced game, neither Juan Smith, as briliant as he is is he simply not quick enough?
 
BeVonk!

Executive Member
Joined
May 12, 2006
Messages
8,524
No way a team like England is going to accept the new laws ... so I don't see it being used anywhere else but in the S14 ... and probably only this year. But I do hear that the primary schools in SA will be playing under the new laws from 2008 ... and maybe that is where it should start ... (not at the top).

But I don't blame the new laws for the Lions' poor showing on Saturday. No matter what laws were used the Blues were way better anyway.
 
Guys I'm not referring to the Lions game.

Did you see the Bulls game. I never even once saw a backline. They where all scattered just like a 7's game. If I want to watch Rugby league, I'll tune into Rugby league. If I want to watch 7's I'll tune into 7's. Winning or Losing, I'm not supporting it out of protest :mad:
 
The Cosmos

Executive Member
Joined
Jan 17, 2007
Messages
5,724
Guys I'm not referring to the Lions game.

Did you see the Bulls game. I never even once saw a backline. They where all scattered just like a 7's game. If I want to watch Rugby league, I'll tune into Rugby league. If I want to watch 7's I'll tune into 7's. Winning or Losing, I'm not supporting it out of protest :mad:

I also think i'll stop watching. It's a circus. :eek:
 
walterl

Expert Member
Joined
Oct 19, 2006
Messages
1,582
Kom ons wees maar eerlik, die Blues was maar net in 'n ander klas, hulle het ons van die veld af gespeel...

Ek het gedink ons sal seker verloor, maar nie gedink dit sal so erg wees nie. Ons groot foute was maar middeveld verdediging, en die feit dat ons baie balle in die gevaarlike hardlopers geskop het...en dit was nie net Strydom wat daaraan skuldig was nie.

Een ding wat ons spanne BAIE vinnig aan moet aandag gee, is om eerder positief te speel en nie die vryskop by die afbreekpunt af te staan nie. As die bal verlore is, kry eerder jou verdedigingslyne reg agter die losskrum, as wat jy aan die bal klou en 'n vryskop afstaan en 10 tree moet terugval.
 
BeVonk!

Executive Member
Joined
May 12, 2006
Messages
8,524
Wat my frustreer is dat ons spanne so lank vat om op te vang elkekeer wat rugby na die volgende rat oors***el. Ons is altyd aan die inhaal. NZ en Aus is altyd aan die voorpunt. Dis asof ons geen visie van die toekoms van rugby het nie ... ons jaag net ambulanse. Ons afrigters kom nie met nuwe idees en patrone te voorskyn nie maar neem 'n paar seisone om agter te kom waarheen NZ en Aus oppad is. Ons kom dan dom voor.

Ek is dan ook bekommerd dat die evolusie van rugby ons genetika nie gaan saamvat nie. Die Pacific Islanders se genetika is perfek vir dit wat rugby nou word.

OF ... ons sal saam met lande soos Engeland moet walgooi om die evolusie van rugby te stop ... en dit gaan die game split. Die probleem is egter dat die meerderheid van die wêreld se TV kykers honger is vir (en betaal vir) die nuwe hoë-spoed rugby wat nou ontwikkel ... en perfek deur die Blues gespeel word. Ons mag ons dus aan die verkeerde kant van die groot geld en borgskappe bevind as ons aan die ouer weergawe wil vasklou.
 
Hierdie twak wat in die rugby aangaan, gaan nog 'n skeuring veroorsaak, mits iets drasties gebeur om terug te gaan na die ou reels.
 
walterl

Expert Member
Joined
Oct 19, 2006
Messages
1,582
Ons het Saterdag een drie teen die Blues gedruk, dis op my webwerf op die downloads bladsy as julle wil gaan kyk.
 
Top