The Cosmos
Executive Member
- Joined
- Jan 17, 2007
- Messages
- 5,724
Ons het Saterdag een drie teen die Blues gedruk, dis op my webwerf op die downloads bladsy as julle wil gaan kyk.
so tipies leeus styl is dit gedruk aan die einde van die wedstryd.
Ons het Saterdag een drie teen die Blues gedruk, dis op my webwerf op die downloads bladsy as julle wil gaan kyk.
En nou is daar nog Pieter de Villiers ook.![]()
Het hy al sy doods vonnis geteken .
hy weet nie waarvoor hy hom inlaat nie.
k-o-n-t-a-k
die
l-o-s-s-k-a-k-e-l
oor
sy
k-o-n-t-r-a-k ????
![]()
Wel gedaan! Ongelukkig het ek nou nie Ellispark kaartjies soos Walter om weg te gee nie
Dis nogal snaaks hoe algemene afrikaanse woorde soos ongewenste taalgebruik kan uitkom op hierdie forum ... veral as 'n mens rugby gesels![]()
die leeus speel ******
probeer daai ene ontrafel.....![]()
I see Big Joe is at 8 for the Force game.
With three Van der Merwes in the match 22 one can be forgiven for thinking the Lions is a joke.![]()
I saw Joe in the gym a week ago, he's not fat at all and neither is he very big but what a talent?!!!!mensdom maar joe het vet geword![]()
I saw Joe in the gym a week ago, he's not fat at all and neither is he very big but what a talent?!!!!
I would have thought with all his time off due to injury he would have been in the gym bulking up but he hasn't.... Me thinks our rugby players are maybe a tad lazy...