Daar is blykbaar planne om 'n baie groot parkeergarage aan die Oostekant van die stadion te bou. Hopelik vat dit dan ten minste daardie verskoning weg.
Ek hoop so.
Maar nog steeds die middestad is nie een van die veiligste plekke nie,
Daar is blykbaar planne om 'n baie groot parkeergarage aan die Oostekant van die stadion te bou. Hopelik vat dit dan ten minste daardie verskoning weg.
Ek hoop so.
Maar nog steeds die middestad is nie een van die veiligste plekke nie,
'n Garage gaan nie veel doen vir die toeskouers nie.
Daar gaan nogsteeds die wees wat nie in die garage gaan kan parkeer nie, en wat dan van hulle ?
Die Leeus het gisteraand so dom gespeel dat ek gedink het Mike Schutte rig hulle nou af. Dat die Leeus nie die Bulls se rooi en geelkaarte kon uitbuit nie spreek boekdele.
Die Leeus sal baie dringend spelskeppers moet inkry/inkoop - veral op 10 - of hulle gaan so vrot bly. As ek die GLRU is sal ek die sponsor se geld vat en iemand koop om die dinkwerk op die veld te doen.
Daar is R1m op die spel in die Vodacom Beker. Stuur Louis Strydom om daar te gaan speel en probeer eerder nou daai geld wen. Ontikkel dan eerder 'n jong aanvallende, spelskeppende, dinkende no 10 in die S14.
Ek wonder regtig of daar iemand in die GLRU opset is wat vooruit dink. Ek raak al meer bekommerd.
'n nuwe stadion![]()
Gaffie is nie 'n slegte keuse nie.![]()
Walter, wat sê jy van die Leeus? Wat dink jy is nodig om die span op die wenpad te kry?
Die ouens wat nou vir Loffie wil kruisig, mense, hy is die beste afrigter wat ons in jare gehad het ...
Die 2de ding was dat Willem Stoltz nie regtig enige impak in die wedstryd gehad het nie, amper asof die spel te vinnig vir hom was?
Die ouens wat nou vir Loffie wil kruisig, mense, hy is die beste afrigter wat ons in jare gehad het,