RUGBY: Lions supporters thread !

walterl

Expert Member
Joined
Oct 19, 2006
Messages
1,582
Die Sharks is die beste SA-span in die Super 14 op die oomblik, maar kom ons hoop maar vir 'n beter vertoning van die Leeus.
 
BeVonk!

Executive Member
Joined
May 12, 2006
Messages
8,524
Die Leeus gaan 'n groot omekeer maak teen die Sharks, tot almal se verbasing, en die res van die S14 almal voor hulle platvee. Die Leeus se gedaantewisseling gaan die hoof besprekingspunt wees vir die volgende paar maande.
 
BeVonk!

Executive Member
Joined
May 12, 2006
Messages
8,524
Ok ... nog nie heeltemal klaar met die verloor nie ... maar ons is amper daar :D
 
BeVonk!

Executive Member
Joined
May 12, 2006
Messages
8,524
Ek reken hierdie Leeus is stadig maar seker besig om beter te word. Iewers gaan dinge draai. En as ons 'n goeie l-o-s-s-k-a-k-e-l kan kry gaan dinge begin kook. Hantering is steeds baie swak. Die agterlyn moet dalk oorweeg om handskoene te gebruik, al is dit net vir 'n paar games om die ouens meer selfvertroue te gee. Iewers is daar iets nie lekker met die hanteringsafrigting nie ... en dit gaan al twee seisoene so onder Loffie.
 
The Cosmos

Executive Member
Joined
Jan 17, 2007
Messages
5,724

2 en half, en naaste was nog CB eindstryd. En ons CB gehalte kom nie naby die NZ NPC nie, en dis hoekom ons so sukkel in the Super 14.
 
diebaas

Senior Member
Joined
Aug 5, 2007
Messages
768
Wel nog n af naweek vir die leeus maar ek dink ons het bietjie beter perform of hoe?
 
walterl

Expert Member
Joined
Oct 19, 2006
Messages
1,582
Ek het Franco van der Merwe se drie opgelaai vir aflaai op my webwerf se downloads bladsy...gaan kyk gerus :D
 
Top