RUGBY: Lions supporters thread !

Badprop_za

Expert Member
Joined
Jun 20, 2012
Messages
1,394
Thanks! Got mine too.

Do we know what time the game starts yet? Different sites have different times!
So far it looks like a 4pm kick-off on the couple of sites I looked at. Supersport App shows 9am. :wtf: Not sure where they got that from. Pessimists. :crylaugh:

The parking showed from 9am on the computicket site and I was refreshing every 5 mins in case they open it up before 12 as advertised. :)
 

SlowInternet

Executive Member
Joined
Oct 11, 2006
Messages
6,611
Where did you get the information?
http://www.netwerk24.com/Sport/Rugby/ruan-gaan-saam-met-pa-na-gloucester-20170806

Ruan Ackermann, losvoorspeler van die Leeus, is saam met sy afrigter-pa, Johan, op pad Engeland toe.

Die Engelse klubspan Gloucester het Ruan ná ’n droomseisoen vir die Leeus ’n mededingende kontrak aangebied en die 21-jarige Ackermann het besluit om vir eers sy Springbok-aspirasies ondergeskik te stel aan ’n nuwe oorsese ervaring.

Die jong flank van die Leeus het vanjaar ook vir die Suid-Afrikaanse A-span gespeel.
Ackermann senior was ook die afrigter van die SA A-span.

Nou gaan pa en seun by Gloucester weer verenig word nadat Johann geruime tyd gelede reeds aangekondig het dat hy sy werkplek op Ellispark aan die einde van die Superreeks verlaat vir die afrigterspos in Engeland.

Ruan het as Leeus-speler groot opgang gemaak en veral vanjaar sy kleim onder die top-losvoorspelers afgesteek. Alhoewel hy as Hoërskool Garsfontein se kaptein destyds nie die Blou Bulle se Cravenweekspan kon haal nie, het hy by die Leeus ontpop as ’n vreeslose baldraer en verdediger.

Aan Rapport is vandeesweek gesê Ruan is baie gelukkig by die Leeus, maar hy sal oorsee die geleentheid kry om ’n ander ervaring teen ander teenstanders op te doen.

Sy kwalifikasie vir kontraktering deur Gloucester was moontlik vanweë die Engelse Premierliga wat sy klubspanne voortaan sal toelaat om Suid-Afrikaanse spelers te kontrakteer wat nie toetsspelers is nie, maar wel in 75% van twee jaar se Super-wedstryde gespeel het.

Ackermann senior sluit hom reeds volgende week in Portugal aan by ’n oefenkamp van Gloucester. Sy klubspan speel op 1 September op Kingsholm sy eerste wedstryd in die Engelse Premierliga teen Exeter Chiefs.

Johan se skuif na Engeland is nie net ’n yslike terugslag vir die Leeus nie, maar ook vir Suid-Afrikaanse rugby. Hy was die afgelope drie jaar as Suid-Afrika se Afrigter van die Jaar aangewys. Hy sal vanjaar weer ’n sterk aanspraakmaker op dié eerbewys wees.

Dit is nog onseker wanneer Ruan sy tasse vir sy nuwe uitdaging pak.

Ruan sal vanweë sy fisiekheid, sy kragspel as baldraer om die voordeellyn aan te val en sy veelsydigheid vir Gloucester van groot waarde wees.

Vanweë die Superrugby-eindstryd was pa en seun nie die afgelope week vir kommentaar beskikbaar nie.

Gloucester is nie al Engelse klub wat nou met ’n kombinasie van pa en seun as afrigter en speler kan spog nie. Dai Young is Wasps se afrigter en sy seun en die Walliese flank, Tom
Young, is een van die sterre in sy pa se Engelse klubspan.
 
Last edited:

DWPTA

Expert Member
Joined
Jul 28, 2006
Messages
3,793
Thanks, dam pity, but can't blame him.

Anyways time for Cyle Brink to show what he has. I like him alot so I reckon the Lions will be fine in the loosies department.
 

SlowInternet

Executive Member
Joined
Oct 11, 2006
Messages
6,611
We can't blame anybody leaving SA to play overseas. All the best to him. We must just get our act together and learn how to play well in finals.
 

DWPTA

Expert Member
Joined
Jul 28, 2006
Messages
3,793
Look it's heartbreaking yesterday, but I think it just made the team stronger.

The core of the team is still there and with Swys as the new coach there is very little disruption to the team dynamics.

2018 is our year. Expect better performance and plays by the team.

The team will get together on Monday and start with CC in ernest. Get the final out of their minds.

Kwagga unfortunately will get an extended break for about 2 - 3 weeks I reckon.
 
Joined
Dec 7, 2010
Messages
78,906
Thanks, dam pity, but can't blame him.

Anyways time for Cyle Brink to show what he has. I like him alot so I reckon the Lions will be fine in the loosies department.
Yep, Cyle is good. I like him too. Pity about Ruan, but it's probably a good plan for him personally.
 

DWPTA

Expert Member
Joined
Jul 28, 2006
Messages
3,793
So the news is that Victor Matfield will probably be announced as the new Lions forwards coach tomorrow, 10/08/2017.

So far it's rumours and I don't know how true it is.

Personally I believe that Swys and Victor might be a good coaching team. Victor played under Swys at Kwas and in his book he stated that he had the biggest influence on him as a player.

So let's see tomorrow.
 
Top