seagate 160gb HD.........PROBLEMS!!!!

The Big Firefly

Expert Member
Joined
Apr 25, 2006
Messages
2,370
hi all...

there is a problem with my brothers 160gb HD. when he bought it from his friend the drive only had 127gb free space. so after a while we got the lost gb back through windows manager....now the drive seems to take extremely long when accessing the files on this drive. when plugging it into another system it does not show in "my computer". even after a format its still slow...and takes forever to open....so does anyone know what i can do to fix this problem before he throws away that drive and buys a new one...
 

|tera|

Master of Messengers
Joined
Mar 31, 2006
Messages
25,906
Hello apie, het die hardeskyf enige partitions op? Die beste sal wees om windows van voor af te installeer, as julle kan. Gebruik 'n Windows Service pack 2 cd, nie 1 nie. Jy moet kyk as julle installeer, is daar 'n opsie vir partitions, wat jy moet doen is om al die partitions te delete en net een partition te maak, NTFS, moenie quick format nie en dan sal jy ongeveer 149Gb -150Gb van die hardeskyf kan gebruik, ek sal soek vir screenshots om jou te help, hoop jy kry dit reg :)
 

The Big Firefly

Expert Member
Joined
Apr 25, 2006
Messages
2,370
dit het 2 op gehad maar ek dit afgehaal. die een deel het nie gewys nie. toe kry ons dit reg om 150gb te wys....my broer het windows op n 80gb drive....die 160gb is die slave....so wat kan ek doen....sal defrag help....is daar n beter defrg program as wat windows het....en as jy kan gee n link...dankie...
 

|tera|

Master of Messengers
Joined
Mar 31, 2006
Messages
25,906
O&O defrag is beter as die windows een http://www.oo-software.com/

Ek dink nie ek verstaan jou so lekker nie, die 2de 160Gb hardeskyf het tans 150Gb spasie, maar hy's stadig? Is dit 'n basic disc? en is dit NTFS file system? ook, is dit IDE of SATA?
 

The Big Firefly

Expert Member
Joined
Apr 25, 2006
Messages
2,370
kyk jy as jy n 80gb drive koop kry jy regtig net 76gb of so iets. nou dis om en by 150gb....dis IDE en in NTFS....... my broer het n 80 en 160gb HD...80=10gb(vir W xp) +(die res)
 

|tera|

Master of Messengers
Joined
Mar 31, 2006
Messages
25,906
Okay, nou verstaan ek beter, ek dink die maklikste sal wees is dit:

Gaan in Administrative tools in:
Start>Control Panel>Performance and Maintenance>Administrative Tools>Computer Management>Storage>Disk Management>

Regs klik op die 160Gb hardeskyf, op die blou lyn, delete die partition, maak 'n nuwe een en format, moenie quick format nie, dit behoort die spoed op te los, jy kan ook as jy format, die NTFS files structure op skyf na die hoogste getal, iets soos 8024, dit maak die sectors groter, onthou om net een partition op dioe hardeksyf te maak, as jy 2 maak verdeel die spoed in die helfte.

Hoop jy kry dit reg :D
 

The Big Firefly

Expert Member
Joined
Apr 25, 2006
Messages
2,370
die 160 is nie gepartition nie dis die 80gb. die 80gb is normaal mmar die 160 vat lank om te load...verstaan???
 

spiderz

Honorary Master
Joined
Mar 24, 2006
Messages
35,105
so it's a single 160Gb ide hdd with 2x80gb partitions?
 

|tera|

Master of Messengers
Joined
Mar 31, 2006
Messages
25,906
No he's having speed problems with a slave drive 160GB, my advice is to delete the partition and create a new one, the 80Gb has partitions, which could also slow down accessing to the slave. :D

Die 160Gb is gepartition vuurvliegie, anders kan die flippen ding nie werk nie, volg net my stappe, jy sal sien dit gaan werk, hy is gepartition, hy't een partition ;)
 

The Big Firefly

Expert Member
Joined
Apr 25, 2006
Messages
2,370
No he's having speed problems with a slave drive 160GB, my advice is to delete the partition and create a new one, the 80Gb has partitions, which could also slow down accessing to the slave. :D

ma die 160 is nie gepartition nie....bedoel jy ek moet die 160 n RAW drive maak dan een partition maak..????
 

The Big Firefly

Expert Member
Joined
Apr 25, 2006
Messages
2,370
No he's having speed problems with a slave drive 160GB, my advice is to delete the partition and create a new one, the 80Gb has partitions, which could also slow down accessing to the slave. :D

Die 160Gb is gepartition vuurvliegie, anders kan die flippen ding nie werk nie, volg net my stappe, jy sal sien dit gaan werk, hy is gepartition, hy't een partition ;)

sorry het nie die laaste deel gesien nie....:D
 

|tera|

Master of Messengers
Joined
Mar 31, 2006
Messages
25,906
Wat ek gesê het daar bo van die sectors, dit word genoem "allocation unit size", stel dit op die hoogste getal voordat jy format ;)
 

lilDeath

Executive Member
Joined
Apr 11, 2006
Messages
6,234
wat gaan hier aan?
lyk my die een help die ander in die sloot??

fdisk die ding jong!!
 
Top