So wat gebeur met GTS ?

riaan_pta

Well-Known Member
Joined
Aug 15, 2005
Messages
258
Ek was laas gevra om die naam GTS (goal.co.za) te vermy op hierdie forum(s) - vloekwoord soort van...

Na aanleiding van laas week se nuus aankondiging oor hulle kon-t-ant ( - vir sensor redes) inspuiting - wat het intussen gebeur ? Die goal.co.za website lyk nog dieselfde (soos dit die laaste 6 maande gelyk het), geen ander media verklaring is gegee (waarvan ek weet nie).

Weet enige iemand of hierdie company `n stille rumour gaan bly, of, gaan hulle binnekort Telkom gat skop hierdie kant van die boerewors-gordyn?

Dalk soek hulle `n webmaster (of PR persoon) - iemand wat die site kan update en SA gebruikers op hoogte van sake kan hou ?! (die "contact-us" e-mail werk glad nie - soos van te vore bepaal).

Wonder maar net wat aangaan... :confused:
 

Napalm

Expert Member
Joined
Jun 22, 2006
Messages
3,052
Yeah, they keeping us all on hold. They makeup nice prices and promises.. And now basically just stalling... I doubt they can provide ADSL at those prices.

R228 for 5gigs of data (on telkom backbone)... sounds too good to be true.
*Since telkom's 3gig cap is R250*

R399 for 10gigs (also telkom's backbone) *3x 3gig telkom accounts is R750 and thats only 9gigs*
 
Top