Telskum rocks
10MB line
Ping: 200ms
Download: 0.09Mbps
Upload: 0.68Mbps
Telskum rocks
10MB line
Ping: 200ms
Download: 0.09Mbps
Upload: 0.68Mbps
Ek het uiteindelik 'n kiekie geneem van my internet spoed op my adsl lyn. Die lyn voel meer stabiel as wat ek verwag het vir 4.5km afstand. Miskien het die Tegnikus die afstand verkkeerd maar ongelukkig weet ek nie waar die naaste Telkom ruilpunt is nie. Die wifi vang goed op.
![]()
Ek het gister in die straat die toets met my foon gevat oor die wifi maar ongelukkig nie 'n skermskoot gedoen nie. Dink dit was 29ms, 3.41Mbps download en 0.5Mbps oplaai. Dit is 'n dupleks so die straat is nou nie baie ver vanaf die huis nie maar doe router is geposisioneer aan die anderkant van die huis.
Ek toets nou programme soos WTFast en Battleping met die aanlyn games. Het gister so 178ms gekry tot in Germany en kry die laagste sover 299ms tot in Los Angeles. Ongelukkig spring die konneksie baie na Amerika toe.
Pinging 155.239.255.250 with 32 bytes of data:
Reply from 155.239.255.250: bytes=32 time=24ms TTL=63

Reply from 155.239.255.250: bytes=32 time=25ms TTL=63
Reply from 155.239.255.250: bytes=32 time=23ms TTL=63

Reply from 155.239.255.250: bytes=32 time=22ms TTL=63

Ping statistics for 155.239.255.250:
Packets: Sent = 30, Received = 30, Lost = 0 (0% loss),
Approximate round trip times in milli-seconds:
Minimum = 22ms, Maximum = 25ms, Average = 24ms
Dankie Geoff.D. Waardevolle inligting. Ek sal dit probeer en toets. Ek ken ongelukkig nie al die goed nie so bly jy kan help
Microsoft Windows [Version 10.0.15063]
(c) 2017 Microsoft Corporation. All rights reserved.
C:\Users\xxxxxx\>tracert www.google.co.za
Tracing route to www.google.co.za [216.58.223.35]
over a maximum of 30 hops:
1 <1 ms <1 ms <1 ms
2 * * * Request timed out.
3 * * 27 ms 105.224.0.49
4 29 ms 27 ms 28 ms 105.228.0.6
5 28 ms 26 ms 26 ms 105.224.0.13
6 29 ms 29 ms 29 ms 105.187.252.102
7 27 ms 27 ms 26 ms 105.187.249.22
8 * 28 ms 29 ms 72.14.239.129
9 29 ms 29 ms 28 ms jnb01s08-in-f35.1e100.net [216.58.223.35]
Trace complete.
![]()
Haai Acros. Volgens jou IP adres, bly jy in Kaapstad naby die Kasteel. Ons weet dis nie waar nie. Jy bly wel in die Wes-Kaap, omtrent 4½ km van die naaste Telkom kas af. Dalk is jou Telkom server daar, binne-in Kaapstad.
![]()
Haai Acros. Volgens jou IP adres, bly jy in Kaapstad naby die Kasteel. Ons weet dis nie waar nie. Jy bly wel in die Wes-Kaap, omtrent 4½ km van die naaste Telkom kas af. Dalk is jou Telkom internet server daar, binne-in Kaapstad.
Hallo, so jy wil vir my sê dat jy in graskop(waars dit? ) bly? En jou ADSL lyn gaan na die naaste exchange by die poskantoor waar die microwave backbone toring is? En dan? Nelspruit toe? En van Nelspruit na Frankryk via ondersese fiber? Klink onmoontlik. Sover ek weet, is daar fiber punte om Afrika... En moontlike ondersese fiber punte is in Mtuzini, Die kaap, ens.. Maar nie binnelands nie... Jou microwave toring se data vloei seker na ander torings, en dan hoofkantore na die Kaap /Durban /JHB via MSAN? Van daar af seker na die ondersese fiber punte. Ek weet glad nie. Jy kan dalk reg wees, maar dit klink onmoontlik dat daar 'n fiber direk van Nelspruit straight na Frankryk toe gaan...My 2 jaar Telkom internet kontrak verval einde Julie 2017. Ek’t ander ISP’s (Internet Service Providers) ge-email en gevra wat kos soortgelyke pakette. Niemand kom naby Telkom nie.
Ek’t Telkom se "do Advanced" 4mbps 40GB cap ADSL insluitend Night Owl uncap 12 tot 7 VM vir R559 'n maand insluitend BTW. Ek self is ‘n naguil, eintlik is my pakket uncap. Ek gebruik maklik 100 GB ‘n maand.
Vir ADSL moet jy ‘n Telkom koper telefoon lyn hê. Maak nie saak wie jou ISP (internet diensvers******) is nie, jy moet Telkom se telefoon lynhuur van R199 per maand betaal. BTW ingesluit.
Telkom R360 + R199 = R559
Afrihost R397 + R199 = R596
Vox Telecom R398 + R199 = R597
Axxess R435 + R199 = R634
OpenWeb R444 + R199 = R643
MWEB R445 + R199 = R644
ignite R548 + R199 = R747
My Telkom telefoon lyn is ‘n 4 mbps data lyn. Dit help nie ek kry ‘n 10 mbps pakket nie, my koperdraad kan net 4 mbps hanteer. Ek’t nie fibre optics nie. Graskop sal seker nooit fibre kry nie, hulle grou nog slote in Johannesburg, Kaapstad en Centurion.
My spoed is nie 4 mbps nie, dis 3,4 mbps agv die weerstand in die koperdraad, ek’s 500 meter weg van die microwave toring af. ADSL werk net vir 2 of 3 km, die koper maak die sein dood. Microwave is vinniger as fibre optics. Vanuit Nelspruit connect hulle met ‘n ondersee kabel. My internet signal trek vir 12 000 km van Frankryk af, teen 4 miljoen mbps, tot in Graskop, dan kruip dit vir die laaste ½ km tot by my teen 3,4 mbps. Dit maak nie sin nie, hehe.
Ek sal nie my ADSL by Telkom opsê nie.
Dit klink heeltemal reg... So jou ondersoek vir goedkoopste internet,(ADSL) is die beste uitweg Telkom self?Haai Ruhan, Graskop is naby die Kruger Wildtuin. Jy slaan die spyker oppie kop met my verkeerde roete Frankryk toe. Grootmeester Geoff D het my reeds daarop gewys.
Dit lyk asof ‘n internet pakkie van Graskop af Nelspruit toe vlieg met mikrogolf, dan verder met optiese vesel. Eers Pretoria toe, al die pad na die Kaap en dan met die ondersee kabels WACS of SAT3 vanuit Melkbosstrand se wêreld, moontlik eers London toe voor dit in Frankryk uitkom. Dis nie 12 000 km nie, dis maklik meer as 17 000 km.
Geoff D sê mikrogolf se spoed is omtrent 300 000 km/s dieselfde as die spoed van lig. Die spoed van lig binne-in optiese vesel is maar net 200 000 km/s. Hehe. Elektrisiteit binne-in lekker dik koperdraad trek so 280 000 km/s.
Klink dit vir jou omtrent reg?
Mag ek vra hoeveel antennaes het jou router? 1 antennae is 150mbps(teoreties), 2 is 300mbps, en dan 3 is 450mbps...ens... Ek glo nie QoS is op 150mbps router nie, hang ook af van jou netwerk congestion, en wie wat aflaai...Lekker man. Elkgeval sover is ek gelukkig. Die internet doen wat dit moet doen en ek betaal R101 vir 4mb uncapped (+die lyne). Die router werk goed. Al stelling wat ek gemaak het was QoS of KvD (kwalitiet van diens) vir die konneksies op my router. Daar is nie baie op nie. 3x fone op WiFi en my rekenaar op die lyn. Die KvD monitor die maksimum lyngebruik wat elke toestel mag gebruik vir oplaai en aflaai doeleindes. My rekenaar kry natuurlik die volle 4mb waar die fone elk 1mb is. My vrou kla haar videos laai stadig maar ek sê dit is maar wat mens moet verwag van Telkom Uncapped![]()
Dit klink heeltemal reg... So jou ondersoek vir goedkoopste internet,(ADSL) is die beste uitweg Telkom self?
Haai Swerwer, ja, ‘n moerse diep gat, 676 meter diep tot op seevlak, 3 keer dieper as Kimberley se gat van 215 meter. Dan koppel hulle die microwave aan die veselglas van die seekabel met SuperGlue. Jy moet dit sien om te glo.