StoneCold
Expert Member
- Joined
- Jul 18, 2006
- Messages
- 4,007
ROFL beesboertjie, jou prentjies laat my lekker lag
Hehe Dan C. Dis ek daai … beesboertjie. Is dit ‘n Jersey? Nee, dis ‘n baadjie.
Hehe Dan C. Dis ek daai … beesboertjie. Is dit ‘n Jersey? Nee, dis ‘n baadjie.
Jersey ? My ma het gese dis 'n trui as ek koud is.
View attachment 452239
Super Grootmeester Johnatan56 sê dat bokoste (overhead) die rede is dat my 4 mbps ADSL net 3,4 mbps is. Ek verloor 0,6 mbps a.g.v. protokolle terwyl data oordra. My bokoste is 15%.
https://www.aaisp.net.uk/kb-broadband-how-atm.html
Johnatan56 se eie bokoste is 20%. Hy’s op ADSL2+ sy attenuation is 40 dB, hy’s 2,9 km van die sentrale af. Sy internet spoed moet 9,79 mbps wees, maar dit is net 7,83 mbps. Hy verloor 1,96 mbps a.g.v. bokoste, dis 20%.
My router sê my attenuation is 11 dB, my koperdraad vanaf die sentrale is net 800 meter lank.
Is jou DSLAM in die sentrale ?

View attachment 452245
Ek skat my DSLAM moet dus in die sentrale wees.
Dit sal defnitief nie in die grys kassie wees nie. DSLAMs lief verkoeling en skoon krag. Hulle is ook te duur om in so 'n kassie geplaas te word. Oom Bees is reg -- die DSLAMs is in die sentrale.
Hallo Oom Bees, ek sou so se ja.Haai infscrtyrisk. Ek’t hierdie foto van ‘n DSLAM (Digital Subscriber Line Access Multiplexer) binne-in ‘n sentrale gekry. Soos ek die storie verstaan, gaan my telefoonlyn na so ‘n DSLAM toe, en hy gooi my epos op die mikrogolf skottels, Nelspruit se kant toe. Is dit omtrent reg?