@TelkomSA - Upgrading of exchange?

Joined
Sep 9, 2017
Messages
10
#1
I was told by my ISP that i can post a thread here and it will be the best place to get an answer.

I moved in at my place in December 2016 and phoned Telkom beforehand to querie to what line speed i can get at the new place as i had a 10mb ADSL line at my previous home.

They told me that i will be able to get a 10mb line at the new place.

From the first day i had internet at the new place i had terrible packet loss and latency spikes.

Then i was told by my previous ISP that they want proof and screenshots and traceroutes was done and and and.

So when they logged it with Telkom, Telkom phoned me while they were at the exchange and told me that i am to far away from the exchange to be able to handle a 10mb line, so i downgraded to a 8mb line, same problem, eventually i downgraded to a 4mb line as i was told my line only syncs at 5.3mb.

So now i am on a horrible 4mb line and i still have the same problem.

I changed ISP 2 months ago, and when i phoned them with the problem, firstly they told me that my line is broken and it needed repairs, so Telkom repaired it because on the 4mb my line was just syncing at 2.7mb, but on the 8mb it was syncing at 5.7? How is this possible?

Then after the repairs i still get latency spikes and packet loss. So i phoned my ISP again, they state now that my line is congested and the exchange needs an upgrade if i want the problem resolved, so i phoned Telkom and asked is there any way that they can upgrade the exchange and they said that there is nothing planned and they can also not tell me when and if the exchange will be upgraded.

So now i am sitting with terrible internet and no way to resolve it.

I mean i can surely not be the only person complaining about this in my area.

I know Fibre is the new look for Internet in South Africa and most attention is going to that, but my area isn't covered yet, so what am i to do regarding this? They can't just forget / ignore the ADSL lines.

If anyone can assist with this i will appreciate it. I stay in Fairbridge Heights area in Uitenhage Eastern Cape.
 
Last edited by a moderator:

beesboertjie

Senior Member
Joined
Jun 13, 2017
Messages
520
#2
Haai Hein. Skynbaar bly jy so 2 km vanaf die sentrale af. As die lengte van jou koperdraad minder as 2 km is, dan hoort jou ADSL mooi te werk. 3 km is dalk te ver.

Dit lyk of jou lyn vele ander probleme het. Jammer om dit moet sê, maar dit lyk of jy “stuffed” is met ADSL. Eish.

Moontlik het jy ander opsies, miskien LTE?

Verskaf ons met jou ADSL router se stats. Attenuation en SNR (signal to noise ratio) ens. Hier is kundiges wat jou dalk kan help.

fairbridge-height-uitenhage.png
 
Last edited:
Joined
Sep 9, 2017
Messages
10
#3
Hi,

Dankie vir die reply. Telkom se ek is net onder 3km weg van die exchange af, so dit lyk maar of ek aan die kort ent trek.

LTE is n opsie ja, maar hel dit is duur, ek speel online games en konstante updates, LTE gaan nie so lekker werk vir my nie. Die sein is ook nie vol nie kry tussen 2 en 3 bars dit is al.

Hoe kyk ek die SNR? Ek het n Billion router gehad, het heel aan die begin dink dit is hy wat die rede is vir my internet issues, en toe koop ek deur my ISP n ZyXel router, maar probleem is steeds dieselfde. Watse details kort jy nog op my router?

Ek sal hulp baie waardeer.
 

beesboertjie

Senior Member
Joined
Jun 13, 2017
Messages
520
#4
Haai Hein. Ja-nee, ek’t gedog LTE gaan dalk vrek duur wees.

Ek weet ongelukkig nie hoe werk ‘n ZyXel router nie, ek’t ‘n Huawei wat Telkom my gegee het. Hier’s hoe ek by my Huawei router inkom, dalk help dit. Jy kort ‘n password ook, ek skat jy sal vir Telkom moet bel en vra wat’s jou password. Miskien is jou password aan die onderkant van jou router, draai hom onderstebo ek kyk daar ... dis die WLAN Key.

As jy ‘n kiekie (screenshot) van jou router se stats hier kan plaas, dan kan die kundiges presies sien wat gaan vir wat. Hier’s slim ouens.

Doen ‘n Ookla spoedtoets ook. http://www.speedtest.net/

attenuation-router-km.jpg
 
Last edited:
Joined
Sep 9, 2017
Messages
10
#5
Ja ek kan in log by my router, ek het die details, so no problem. Ok ek is net by die werk op die oomblik, sodra ek by die huis kom sal ek dit doen.

Soos "murphy's law" dit sal he gaan alles seker wys dit is fine. Sodra ek vir mense moet wys hoe sleg dit is, is dit nie sleg op daardie oomblik nie. Ek sal screenshots post van die router details en ook die speedtest sodra ek by die huis kom.

Baie dankie,
 

MickeyD

Still a Mod
Joined
Oct 4, 2010
Messages
139,128
#6
Daar is meer as een sentrale in Uitenhage... soek vir Vanes Estate.

Wat is die eerste 3 nommers van u telefoonnommer? 9xx
 
Joined
Sep 9, 2017
Messages
10
#8
Hi my nommer is 041922xxxx. Gebruik die nommer net vir internet en het nie n foon gekoppel nie, so daar is niks ekstra wat iets kan veroorsaak nie.
 
Last edited by a moderator:
Joined
Sep 9, 2017
Messages
10
#9
@beesboertjie ek kan nie die SNR details en so aan sien of kry op my router se login nie. As iemand my dalk kan se waar om te gaan sal ek n screenshot kan vat.
 
Joined
Sep 9, 2017
Messages
10
#11
@beesboertjie dit is al wat ek kon kry op my router. Ek sal dit vanaand weer hardloop want dit is wanneer die meeste probleme kom en dan dit kom post.

71.PNG
72.PNG
73.PNG
 

MickeyD

Still a Mod
Joined
Oct 4, 2010
Messages
139,128
#12
Hi my nommer is 041922xxxx. Gebruik die nommer net vir internet en het nie n foon gekoppel nie, so daar is niks ekstra wat iets kan veroorsaak nie.
Ongelukkig is jy gev**. Jou diend werk van for sentrale in Richstraat.

041-961- VANES ESTATES
041-966- VANES ESTATES
041-991- UITENHAGE
041-992- UITENHAGE
041-994- UITENHAGE
041-995- UITENHAGE
041-996- UITENHAGE
041-999- UITENHAGE
 

beesboertjie

Senior Member
Joined
Jun 13, 2017
Messages
520
#13
Haai Hein. Volgens jou attenuation van 48,6 dB is die lengte van jou koperdraad na die sentrale 3½ km. Dis bietjie ver, dalk té ver.

Jou SNR (signal to noise ratio) is 6,2 dB. Ek dink iemand soos Super Grandmaster Johnatan56 sal sê jou SNR is heel okay.

This article says: “On a good line, BT (British Telecom) generally considers that a 6 dB SNR margin is appropriate to maintain a connection without a significant number of drops or errors.”
http://www.increasebroadbandspeed.co.uk/SNR-tweak

attenuation-db koper-lengte-km.png
 
Last edited:
Joined
Sep 9, 2017
Messages
10
#15
Haai Hein. Volgens jou attenuation van 48,6 dB is die lengte van jou koperdraad na die sentrale 3,5 km. Dis bietjie ver.

Jou SNR (signal to noise ratio) is 6,2 dB. Ek dink iemand soos Super Grandmaster Johnatan56 sal sê dis heel okay.

This article says: “On a good line, BT (British Telecom) generally considers that a 6 dB SNR margin is appropriate to maintain a connection without a significant number of drops or errors.”
http://www.increasebroadbandspeed.co.uk/SNR-tweak
Yes ek stem dit is seker fine, maar dit is nou terwyl alles stil is. Soos ek se ek gaan vanaand weer n toets doen. Dan sal ek updated screenshots opsit.
 

beesboertjie

Senior Member
Joined
Jun 13, 2017
Messages
520
#17
... ek speel online games en konstante updates, ...
Haai Hein. Volgens jou router se stats is jy op “interleaved”. Ek sien gamers soos jy hou nie van Telkom se ASSIA interleaved nie, dit maak jou ADSL en jou PING stadiger. Hulle vra dan vir Telkom om hulle terug te sit op “Fast Path”.

“Interleaved on the ASSIA system. Its the safest,most stable way to insure connection. Problem is it drops ADSL speeds by 40-50%!”

https://community.telkom.co.za/t5/A...Speeds-on-the-ASSIA-ADSL-System-But/td-p/1553

ASSIA-Redwood-City-California.jpg
 
Last edited:
Top