The good ol' banter thread - Oh Charles, why hast thou FOURsaken us?

HeaTM

Member
Joined
Aug 8, 2011
Messages
16
Jy het die leeu aan die ballas beet daar. Gepraat van leeus, sê bietjie vir my, siende dat jy 'n afrikaner is, kan jy skiet? Nee man, ek bedoel nie daardie skiet nie - almal weet dat die enigste tyd wanneer jou voel nat raak is wanneer jy jouself nat pis.

Ek praat van skiet, met 'n roer. Ek is dol oor wildebees, probleem is ek kan nie 'n wettige vuurwapen bekom nie so ek jag maar met my windbuks.

Die tegniek is eeenvoudig, maak seker hy is naby water dan skiet hom in die oog. Hy sal begin befok raak en in sirkels ronddraai soos 'n stoepkakkertjie wat sy stert jag. Dan skiet jy hom in die ander oog so nou kan hy boggerol sien nie en hy sal dieper in die water inhardloop en versuip.

Die res is maklik: Haak hom aan die bakkie se winch en trek hom uit.

Viva, afrikanerdom, viva!
 

Honey Badger

Honorary Master
Joined
Apr 30, 2010
Messages
20,056
Die tegniek is eeenvoudig, maak seker hy is naby water dan skiet hom in die oog. Hy sal begin befok raak en in sirkels ronddraai soos 'n stoepkakkertjie wat sy stert jag. Dan skiet jy hom in die ander oog so nou kan hy boggerol sien nie en hy sal dieper in die water inhardloop en versuip.
What if an apex predator gets to the wildebeest before you; say a lion, or god forbid, a crocodile.
 

HeaTM

Member
Joined
Aug 8, 2011
Messages
16
What if an apex predator gets to the wildebeest before you; say a lion, or god forbid, a crocodile.
Jy sien, as 'n afrikaner moet jy buitekant die d0os kan dink. Daardie roofdier sal nie sy greep op daardie bees los nie. Dit gee jou genoeg tyd om die winch rondom een van sy pote te draai. Teen die tyd wat hy besef wat aangaan sit hy teen jou bakkie se bullbar vas.

Viva, afrikanerdom, viva!
 

HeaTM

Member
Joined
Aug 8, 2011
Messages
16
Hoekom nie ? Is jy 'n krimineel ? Res van jou storie is kak snaaks.
Met 'n naam Thembekile Terre'Blanche, dink jy regtig die regering vat my ernstig op? Elke keer as ek by die polisie stasie kom dan gee hulle my net 'n vuilkyk. So terloops, my voorletters is TT of soos ek daarvan hou om te se Total Termination.
Viva, afrikanerdom, viva!
 

HunterNW

Executive Member
Joined
Oct 21, 2014
Messages
8,181
Met 'n naam Thembekile Terre'Blanche, dink jy regtig die regering vat my ernstig op? Elke keer as ek by die polisie stasie kom dan gee hulle my net 'n vuilkyk. So terloops, my voorletters is TT of soos ek daarvan hou om te se Total Termination.
Viva, afrikanerdom, viva!
Ons het jou die eerste keer raak gelees. TT. Totale Trilkop.
 

Honey Badger

Honorary Master
Joined
Apr 30, 2010
Messages
20,056
@HunterNW where's that other nai you dragged in here last week. I don't see him around anymore. DId you two develop relationship problems?
 
Top